Tag: Herwinning
-
Eben Dönges Primêr Bothaville herwinningsprojek
Eben Dönges Primêr Bothaville herwinningsprojek. Die leerders moet asseblief nie vergeet om rommel skool toe te bring nie! Ons wil dit herwin! Elke laaste Donderdag van ... -
Laerskool Westwood is kreatief met herwinning uitrustings
Laerskool Westwood se 1ste Mnr. & Mej. Wessie Rommel was ‘n reuse sukses. Ons maats het hulle kreatiewe kant gewys en ons is beslis beïndruk en ... -
Hoërskool PJ Olivier se Herwinningsprojek
Die Graad 5-klas van Hoërskool PJ Olivier het vir Natuurwetenskappe geraamtes uit herwinbare materiale gemaak. -
Hoërskool DF Malan herwinningsweek
Met alles wat die laaste paar weke aangegaan het, het ons nog nie kans gehad om terugvoer oor ons Herwinningsweek te gee nie. Eerstens, baie dankie ... -
Laerskool Aliwal-Noord se doppie projek
Graag wil ons dankie sê aan elke leerder wat so ywerig doppies aangedra het. Met jou doppies het jy gehelp om ‘n verskil aan iemand se ... -
Laerskool Kabega Primary herwin glas
The Glass Recycling Company het ‘n kompetisie vir skole gehad. Skole binne hul provinsies om ‘n 1ste, 2de en 3de plek te kry. Ons was in ... -
Laerskool Koedoeskop is kreatief met plastiek
Laerskool Koedoeskop leerders spog met hul kreatiwiteit .Ons graad 7 het bietjie klere gemaak van plastiek sakke in EBW. Baie kreatief en oulik!!! -
Hoërskool Rustenburg leerders herwin vir Tegnologie-projekte
Hoërskool Rustenburg se Graad 9 leerders herwin Hoërskool Rustenburg se graad 9-leerders het vir hulle Tegnologieprojekte ou plastieksakkies omskep in matte en komberse. Die leerders het ... -
Ligbron Akademie samel 35 000 koeldrank proppies in
Liggie samel 35 000 koeldrank proppies in Peet Marx, ‘n graad 10 leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie het 35 000 koeldrank proppies (70kg) by die skool ingehandig ... -
Die Hoërskool Brackenfell Gr8’s raak kreatief met herwinning
Die gr. 8’s van die Hoërskool Brackenfell het vanjaar weereens n unieke LO-projek aangepak. Omgewingsgesondheid is een van die onderwerpe wat in die LO-leerplan behandel word. ... -
Laerskool Bellville-Noord is Kreatief met herwinning
Laerskool Bellville-Noord se leerders ,Werner Batt en Dwayne Loyd het iets heeltemal anders gemaak as die res van hul graad 5 klas. Die leerders was bietjie ... -
Hoërskool Sentraal dra by tot beter Moeder Aarde
Venootskap dra by tot beter Moeder Aarde Twee kandidate mev. Lyneze Stergos en mev. Refiloe Bahumi van die Mevrou Suid-Afrika-Tammy Taylor Kompetisie, met Mpact Recycling as ... -
Laerskool Pretoria-Oos se Gr.3’s ken van herwin
Laerskool Pretoria-Oos: Rommelpoppe pronk al te mooi as dit by Graad 3 kuns kom! Te mooi – dit alles van afval materiaal! Bron: Facebook