Primêre Skool Worcester dogters het aan die finale Wynlandproewe deelgeneem
Twee van ons o.11-spelers, Bree Pretorius en Lisa van Zyl, het aan die finale Wynlandproewe deelgeneem. Die ander vyf van ons spelers is gekies om aan die eerste ronde van die Wes-Kaapproewe deel te neem.
Isabella du Toit is vir die o.12 Wes-Kaap Netbalspan gekies en Anneke le Roux is vir die o.13 Kaapse Wynland Netbalspan gekies.

(Agter v.l.n.r.) Isabella du Toit (o.12), Miga Palm (o.13), Anneke le Roux (o.13) en Chelsey Jacobs (o.13) (Voor v.l.n.r.) Bree Pretorius (o.11), Zakiera Meyer (o.12) en Lisa van Zyl (o.11)