Primêre Skool Worcester seuns opgeneem in die Noord-Boland Rugbyspan
Die seuns is opgeneem in die Noord-Boland Rugbyspan en het aan die finale ronde van die Boland proewe deelgeneem. Ons wag egter nog vir die uitslae.

(Agter v.l.n.r.) Jordan Timm, Albertus Hamman, Samuel Kitshoff en Wernard de Villiers (Voor v.l.n.r) Daniel Meissenheimer, Saeed Daniels en Brent-Leigh Exstraal.