WPS Juniorkoor is tops in die Wes-Kaap
Die Juniorkoor het Saterdag, 14 Mei, aan die ATKV Applous Koorfees deelgeneem en het goud behaal. Ons is ook as die beste Juniorkoor aangewys.

Saam met die Juniorkoor is Mev. Linelle Cohen (Begeleidster), Mnr. Wimpie Blom (Skoolhoof) en Mev. Hanlie Bruyns (Dirigent)