Tag: Boland Rugby
-
Oud Leerling van Boland Landbouskool ingesluit in Isuzu Southern Kings rugbyspan
Sterkte aan Gavin Mills (Matriek 2018 van Hoër Landbouskool Boland) wat ingesluit is in die Isuzu Southern Kings rugbyspan wat die naweek teen Glasgow Warriors speel. Dit sal Gavin se ... -
HS De Villiers Graaff rugbyspelers gekies vir Iqhawe Bolandspan
Drie van Hoërskool De Villiers Graaff se o.15 rugbyspelers (Michail Damon – O/K; Skyle February – Slot; en Tobie Burger – Haker) was opgeneem in die ... -
HS Swartland leerders in Boland 7’s rugbyspan
Baie geluk aan Louis de Jager, Lyle Booyse en Dillon Oppelt wat ingesluit is in die Boland 7’s (o/17) rugbyspan wat in die September vakansie aan ... -
Laerskool Darling Primêr leerder opgeneem in Boland rugbyspan
Geo Williams, leerder van Laerskool Darling Primêr is opgeneem in die o/12 B Boland rugbyspan.