Hoërskool Robertson Wintersport uitslae
Hiermee Hoërskool Robertson Wintersport uitslae:
Skaakuitslae
- Skaak teen Hermanus – Skaak wen: 4 – 3
Rugbyuitslae:
- 19A Robertson 43 Hermanus 7
- 2de span Robertson 29 Hermanus 7
- 16A Robertson 27 Hermanus31
- 15B Robertson 3 Hermanus 32
- 15A Robertson 12 Hermanus 33
Netbaluitslae:
- 9A speel GELYKOP 29 – 29
- 19B verloor 10 – 21
- 17A WEN 17 – 13
- 17B WEN 32 – 3
- 16A verloor 16 – 22
- 16B WEN 14 – 3
- 15A verloor 8 – 30
- 15B verloor 4 – 36
- 14A verloor 3 – 26
- 14B verloor 7 – 32
- 14C WEN 12 – 8
Hokkieuitslae:
Seuns:
- o16A verloor 0-6
- o19B wen 2-0
- o19A wen 3-2
Dogters:
- o16A verloor 0-5
- o19B wen 2-1
- o19A verloor 0-2