Tag: Skoonheidskompetisie
-
Hoërskool Witteberg leerder presteer in Miss Teen World 2022 kompetisie
MISS TEEN WORLD 2022. Yulienke Jacobs, ‘n Graad 10 leerder van Witteberg het aan die Miss Teen World Kompetisie in Pretoria deelgeneem. 84 meisies het deelgeneem ... -
Mnr. en Mej Hoërskool Robertson 2022
Ons jaarlikse Mnr. en Mej Hoërskool Robertson 2022 was weereens ‘n glansgeleentheid propvol skoonheid, styl en kreatiwiteit. Vanjaar se tema, “Through the Years”, het geensins teleurgestel ... -
Mnr & Mej Hoërskool Ermelo 2022 wenners word aangekondig
Mnr. & Mej. Hoërskool Ermelo 2022 wenners word aangekondig. Die Errieraad het aan Hoërskool Ermelo se leerders die geleentheid gebied om in te skryf vir mnr. ... -
Mnr & Mej Hoërskool Rustenburg 2022
Mnr. & Mej. Hoërskool Rustenburg 2022 Die Rusties sit nόg ‘n puik produksie op die verhoog! Op 25 Mei, 2022 het die Rusties hulle jaarlikse Mnr. ... -
Laerskool Randhart Mnr & Mej Ranties 2022
Op 5 en 6 Mei het die Mnr. en Mej. Rantie-geleenthede te Doxa Deo plaasgevind. Hierdie was beslis twee skouselagtige aande en een vir die boeke. ... -
Mnr en Mej Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2022
Hiermee Mnr en Mej Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2022. Die Tema hierdie jaar Sjarme met Styl. Tydens die kroningseremonie is die volgende wenners aangekondig: Mnr BVHS: James ... -
Starganza 2022 was one for the books of Punt HS
Starganza 2022 was one for the books of Punt HS (Theme: Raw vs Real).The2022 Starganza was definitely one for the books! What an amazing show. Thank ... -
Mnr en Mej Hoërskool Hopefield 2022 word gekroon
Mnr en Mej Hoërskool Hopefield 2022 word gekroon. Baie geluk aan ons wenners: Mej HSH Daniella van Niekerk Eerste prinses Bejanke Bezuidenhout Tweede prinses Luani van ... -
Mnr & Mej Hoërskool Witteberg 2022
Na meer as twee jaar kon die Mnr & Mej Hoërskool Witteberg glansgeleentheid weer plaasvind. Wat `n ‘voorreg hier is die wenners. Mej. Witteberg: Ané Beneke ... -
Hoër Landbouskool Boland bied suksesvolle Oesfees 2022 aan
Baie geluk aan ons wenners ! MEJ. BOLAND 2022 is Nadia Claassen. 1ste Prinses – Lisa Heyns. 2de Prinses – Kaylin Hadlow. -
Hoërskool Zwartkop kondig Mnr en Mej vir 2021 aan
Dit was ’n aand van behoorlike glitz en glam waar almal weggevoer is na ’n oomblik in tyd. ’n Hunkering na dit wat was. ’n Oomblik ... -
Mnr en Mej Hoërskool Nelspruit 2021
Hoërskool Nelspruit se kultuurweek het Maandagaand 19 Oktober op ‘n hoë noot met die jaarlikse Mnr. en Mej. NHS-kompetisie begin. Twintig deelnemers het om dié gesogte ... -
Mnr en Mej Hoërskool Jan van Riebeeck 2021
Hoërskool Jan van Riebeeck #JanStyl was aangebied en die nuwe mnr. en mej. Jan van Riebeeck vir 2021 is gekroon! Die geleentheid word aangebied t.b.v. liefdadigheid. ... -
Hoërskool Nelspruit se Mej Huis Maré 2021 word gekroon
Poela Pretorius (Mej. Huis Maré 2019) het Donderdagaand 16 September die geleentheid gekry om die Mej. Huis Maré-titel te oorhandig aan haar opvolger. Hierdie spesiale geleentheid ... -
Mnr en Mej Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2021
Hiermee die Mnr en Mej Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2021 wenners: Mnr en Mej BVHS: Hein Smith en Emma Schutte 1ste prins/prinses: Johan Whitehead en Jana Muller. ... -
Leerder hou Laerskool Oranje-Noord se naam hoog in skoonheidskompetisie
Laerskool Oranje-Noord leerder Jeaneigh Borghesi het weer pragtig presteer in die modelwêreld. Sy word aangewys as Junior Photogenic Fashion Diva en in die South Africa Role ... -
Mnr en Mej Hoërskool Bellville 2021
Die jaarlikse funksie by Hoërskool Bellville is vanjaar met streng Covid-19-protokol as ‘n buitelugfunksie by die skool aangebied en die tema was “Out of This World”. ... -
Die Hoërskool Brandwag Sarie nuwe gesig finaliste
Twee van Die Brandwag Hoërskool se dogters is in die Sarie Top 30 vir hul Nuwe Gesig kompetisie: Elke van der Smit en Sime Ferreira. -
Hoër Volkskool leerder gekies as semi-finalis vir “Miss Teen Universe SA 2022”
Athena Finck is onlangs gekies as ‘n semi-finalis vir die Noordkaapstreek vir “Miss Teen Universe South Africa 2022”. Athena woon in Richmond, Noordkaap en is ‘n ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie leerder presteer in model kompetisie
Baie geluk, Vinasia! Vinasia Marx het aan Miss Dior SA deelgeneem en is gekroon as die algehele wenner in die “Charity “afdeling sowel as kategoriewenner in ... -
Hiermee Hoërskool Waterkloof se SARIE Tydskrif Nuwe Gesig finalis
Kayla Landsberg is een van Hoërskool Waterkloof is SARIE Tydskrif se Nuwe Gesig-wedstryd Top 30 finaliste. Baie sterkte, Kayla. Ons volg dié avontuur saam met jou! -
Hoërskool Goudveld leerder is ‘n Miss Matjhabeng Teen finalis
Baie geluk aan Chloe Theron wat ‘n finalis is vir miss. Matjhabeng Teen. Ons as Hoërskool Goudveld is trots op jou en wens jou baie sterkte ... -
Mnr en Mej Hoërkool Hopefield 2021
Hoërskool Hopefield het hulle jaarlikse Mnr en Mej Hoërskool Hopefield gehad en dit was `n pragtige aand, waar die leerders omtrent die beoordeelaars beindruk het. Baie ... -
Mnr en Mej Laerskool Randhart betower die gehoor
Op 27 en 28 Mei 2021 te Doxa Deo-kerk het die Mnr. en Mej Laerskool Randhart-deelnemers die gehoor en beoordelaars met hulle persoonlikhede asook modelvaardighede betower. ... -
Primêre Skool Naudeville leerder is as 2de prinses gekroon
Baie geluk aan Zianique van Eck van Primêre Skool Naudeville in Graad 2 (7 jaar oud) wat tydens Mnr. en Mej. Welkom as 2de Prinses aangewys ... -
HS Bredasdorp tiener gekroon as Miss Teen Arniston
Baie geluk aan ons pragtige BD, Britney-Leigh Oliver, Gr 11, wat as Miss Teen Arniston gekroon is. Britney-Leigh sal in September aan die internasionale Toddler & ... -
HS Framesby leerder gekroon as Miss Teen South Africa 2021
Baie geluk aan Ellen Myburgh (Gr.12) van Hoërskool Framesby wat as Miss Teen South Africa 2021 gekroon is! Op Woensdag, 7 April het dr. Ellen Roux, ... -
HS Nico Malan leerder skitter by Teen Miss Port Elizabeth 2021
Danelle Sterley het Saterdag 27 Maart deelgeneem aan die Teen Miss Port Elizabeth 2021, waar sy die volgende toekennings ontvang het. Ouderdomsgroep: o.16 – o.19 Overall ... -
Mnr en Mej Hoër Volkskool Heidelberg 2021
Na ‘n uitstekende en suksesvolle Mnr. & Mej. Volkie geleentheid onder die leiding van Me. E. Dalhouzie is die volgende Volkies gekroon by Hoër Volkskool Heidelberg. ... -
Mnr en Mej Hoërskool Ferdinand Postma 2021
Vanjaar se Mnr en Mej Ferdies was soos elke jaar, ‘n spoggeleenheid om te onthou! Hoërskool Ferdinand Postma hou jaarliks ‘n Mnr en Mej Ferdies kompetisie wat ... -
Hier is Mnr en Mej Hoërskool Waterkloof
Hier is Mnr. & Mej. Hoërskool Waterkloof – 5 Maart 2021 –”Into the Unknown”– geluk aan al die leerders, deelnemers en organiseerders met ‘n puik vertoning. ... -
Mnr en Mej Hoërskool Volksrust 2021
Op 23 Maart het daar groot opwinding geheers onder die graad 12 leerlinge. Die langverwagte name van die finaliste vir die Mnr en Mej Hoërskool Volksrust ... -
Hoërskool Strand spog met hul eie Mej Junior Tiener WP-ambassadeur
Hoërskool Strand spog met hul eie Mej Junior Tiener WP-ambassadeur Michelmarie Engelbrecht (gr. 10) is ʼn jong dame wat wys dat geen mens ʼn verskoning het ... -
Hoërskool Driehoek leerder is ‘n Meneer SA Junior finalis
Ons is baie opgewonde en trots op Franco Wagenaar wat ‘n finalis is van Meneer SA Junior. Welgedaan Franco! Franco word verteenwoordig deur John-Duncan Modelling. -
Mnr en Mej Hoërskool Dr Malan 2020 wenners
Mnr & Mej Hoërskool Dr Malan Hoërskool 2020 wenners! Baie dankie ook aan al die leerders ouers en borge wat hierdie besonderse aand help moontlik maak ... -
Mnr en Mej Hoërskool Swellendam
Die jaar kán net mooier! Ten spyte van alles wat die jaar gebeur het, het Hoërskool Swellendam nooit ophou skyn nie. Mnr. en Mej. Hoërskool Swellendam ... -
Leerder hou Laerskool Durbanville se naam hoog in skoonheidskompetisie
Dané van der Westhuizen, `n leerder van Laerskool Durbanville was in Augustus 2019 gekies as `n finalis van die Wes-Kaap vir Miss Mini Teen SA 2020. ... -
Hoërskool Zwartkop leerder dra Mej Junior SA kroon
NICOLA KNOETZE DRA MEJ JUNIOR SUID-AFRIKA KROON Nicola Knoetze, ‘n leerder van Hoërskool Zwartkop, het ten spyte van die al die uitdagings wat 2020 bied, die ... -
Worcester-Noord Primêre Skool leerder skitter in skoonheidskompetisie
Worcester-Noord Primêre Skool leerder Olivia Jonker in graad 2B is gekroon as “Miss Petite SA 2020” en het ook die titel “Miss Petite Universe SA 2020” ...