Hokkie prestasie vir Hoërskool Charlie Hofmeyr
Baie geluk aan hierdie Hoërskool Charlie Hofmeyr hokkie dogters wat verkies is in die volgende spanne. Ons is trots op julle. Hierdie toernooie vind plaas gedurende die Junie skoolvakansie.
- o.16 Dogters Streekspan Tamryne Cobryn en Kelly Nasson
- o.18 Dogters Streekspan Demi Theunissen, Robyn Hanse, Lenielle Smit, Liza du Toit en Jaylinn Titus.

Op die foto staan hul as volg Voor: Liza d Toit, Jaylinn Titus, Tamryne Cobryn Agter: Demi Theunissen, Robyn Hanse, Lenielle Smit, Kelly Nasson