Laerskool Gericke hokkie uitblinkers
Laerskool Gericke hokkie uitblinkers. Caleb Seroot was gedurende die vakansie deel van die Boland o.13 IPT A-span. Hierdie span was onoorwonne en het altesaam 38 doele aangeteken en het slegs 4 doele afgestaan.

Caleb Seroot
Baie geluk ook aan juffrou Odille Pietersen wat die afgelope vakansie as bestuurder van die o.13 Boland Shiraz meisieshokkiespan opgetree het. Haar span het vyfde geëindig. Baie geluk!

Odille Pietersen