Paarl Interskole: Kleingim 0.13A rugbyspan
Die laerskole rugby speel 28 Julie. Die o.13A-span speel 14:50.
Hier is die o.13A rugbyspan van Laerskool Paarl Gimnasium:

Voor: Eben Cilliers, Zeëk Kika, Derrick Groenewald, Wynand Gouws (k), Thomas van der Merwe, Zeke Finck.
Agter: Hanno Grundlingh, Viljoen Pieterse, Raymondo Herandien, Thay Matjan, Simon Coetzee, Joshua Pretorius, Ryan van der Merwe, Malachi Swartz, Handré Sabbagha, Lian van Zijl.
Klik hier om die onderhoud met hulle kaptein en afrigters, te lees.
Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier.