Paarl Interskole: PPS 0.13A rugbyspan
Die laerskole rugby speel 28 Julie. Die o.13A-span speel 14:50.
Hier is die o.13A rugbyspan van Paarl Primêre Seunskool:

Front: JP Immelman, Leighton Richter, Ayron Hendricks, Francesco Tasso (k), Daniel Meder, Oloff Bergh, Mijan Herholdt, Jean Mostert.
Back: Grant Marx, Divan Kriek, Lehan Schafer, Stefan de Klerk, Dominic Raisbeck, Daniel Schoeman, Reinhardt van Heerden.
Klik hier om die onderhoud met hulle kaptein en afrigters, te lees.
Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier.