Laerskool Hugo Rust Binnenshuise Hokkiespeler presteer
Laerskool Hugo Rust Binnenshuise Hokkiespeler, Albertus Buckle was deel van die Boland 0.11A Foxes-span. Hulle het aan die Nasionale Kampioenskappe, in Kaapstad, deelgeneem. Hulle verower ‘n BRONSMEDALJE. Baie, baie geluk.