Tag: Motorfietsresies
-
Hoërskool Strand leerder presteer weereens in veldmotorfietsry
Arno Schaake het op 17 Oktober 2021 aan die finale ronde van die Nomads Cape Trials se provinsiale kampioenskap deelgeneem. Alhoewel hy by hierdie geleentheid ‘n ... -
Laerskool Worcester-Oos motorfietsryer presteer
Laerskool Worcester-Oos leerder Ruben de Kock is ‘n opkomende motorfiets ster. Hy oefen hard aan die Enduro wedren. Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar ... -
Hoërskool Aliwal-Noord Moterfietsryers wys hul staal by Impi Enduro
Hoërskool Aliwal-Noord Moterfietsryers wys hul staal by Impi Enduro! Op 17 Junie het 2 leerders van ANHS aan die Impi Enduro motorfietswedren in Bergville, Kwazulu Natal ... -
Hoërskool Porterville motorfietsryer presteer in provinsiale kompetisie
Baie geluk aan Willem Schalk van Wyk wat laas naweek uitstekend gevaar het in die tweede en derde rondte van die Western Cape Off-Road kompetisie. Willem ... -
Hoërskool Strand motorfietsryer presteer by Nomads Cape Trials
Arno Schaake (15) het op 23 Mei 2021 aan ‘n provinsiale motorfietsproewegeleentheid deelgeneem. Hy neem al sedert 2019 aan motorfietskompetisies deel en kwyt hom besonder goed ... -
Laerskool Courtrai leerder het aan die MX Nasionale Kampioenskappe deelgeneem
Liam Carstens (gr.6, 12 Jaar) van LS Courtrai het op 17 April deelgeneem aan Western Cape Off-road in Porterville waar hy ’n 3de plek behaal het. ... -
HS Strand motorfietsryer presteer by die Provinsiale motorfietsproewe
Hoërskool Strand se Arno Schaake (15) het op 23 Mei 2021 aan ‘n provinsiale motorfietsproewe geleentheid deelgeneem. Hy neem al sedert 2019 aan motorfiets kompetisies deel ... -
Hoërskool Robertson tiener en sy motorfiets presteer
Hermanus Bruwer het op 6 Maart 2021 aan die eerste rondte van CSMX Enduro in McGregor deelgeneem. Hy ry met sy Yamaha 125 in die J1-hoërskoolklas. ... -
Podium posisies vir Hoërskool Ben Viljoen Motorfietsryers
Die afgelope naweek het Hoërskool Ben Viljoen leerders, Jacques Oosthuizen, Thorne Blake en Duard Bruwer aan die eerste Farm Jam byeenkoms na die inperkering deelgeneem het. ... -
Middelburg Hoërskool motorfietsryer wen Inter Provinsiale kampioenskap
Cobus Bester het ware Middie-gees getoon deur 4 resies te voltooi, een in Lesotho, een in Gauteng en sommer twee die afgelope naweek in Kwazulu Natal. ... -
Hoërskool Hartbeespoort leerder is ‘n motorfietskampioen
Hoërskool Hartbeespoort het hulle eie Lowveld Enduro, Motorfietskampioen! Armand Fourie lê heelbo op die punte-leer in die kampioenskap! Baie geluk Armand. -
Hoër Volkskool Pa en seun motorfietsspan kompeteer in Motul Roof of Africa
Pa en seun, Knapie en Reinier Swanepoel het van 4 tot 7 Desember aan die Motul Roof of Africa in Lesotho aan die Bronze afdeling deelgeneem. ... -
Koppie Alleen Primêre Skool motorfietsryer presteer
Wayne van Minnen was gekies om die Vrystaat te teenwoordig in die North vs South en Interprovincials in Bloemfontein. Wayne het 19de uit al die provinsies ... -
Paul Roos Gimnasium leerders skitter in motorfietsry
Paul Roos Gimnasium leerders, Kevin De Kock en Joshua Forsyth het deelgeneem aan die CSMX Western Cape Enduro Round 4 in Robertson. Daar was 2 PRG-manne ... -
Hoërskool Marais Viljoen renjaer in aksie by Falken Polo Cup
Die naweek is Marais Viljoen se Altan Bouw weer op Zwartkop renbaan in aksie wanneer die Falken Polo Cup daar beslis gaan word. Sterkte! -
Sonneveld Akademie leerling ry motorfiets sonder brieke
Jayten Datnow Gr6 het Saterdag 13 Julie sy eerste teer ren met sy “sidecar” gehad. Sidecar is ‘n 1000cc motorfiets met 3 wiele en doen ‘n ... -
Hoërskool Sentraal motorfietsryers vaar goed
Motocross Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Sentraal wat tydens die MSA Vrystaat – streek rondte 4 by Phakisa, Welkom onderskeidelik 1ste in die ... -
Laerskool Durbanville leerder verteenwoordig SA by FIM Junior World Championship in Italië
Neil van der Vyver is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die 2019 FIM Junior World Championship in die die 65cc World Cup klas! Die kompetiesie ... -
Robertson Voorbereidingskool leerling presteer puik tydens Junior Offroad Motorfiets wedren
Luka Cronje het aan die 50CC Junior Offroad Motorfiets wedren deelgeneem op Vredenburg. Hy behaal ‘n 1ste en ‘n 2de plek…welgedaan Luka! -
Hoërskool Hopefield leerder en sy motorfiets kry goeie resultate by Enduro
In Maart het Albert van Dyk 1 -1ste plek en 2 -2de plekke en ‘n 3de plek behaal by verskeie Enduro kompetisies. Hy het opgeskuif na ... -
Hugenote Laerskool Motorfiets ryer behaal 2 eerste plekke
Stefan Zeybrands het gedurende die naweek van 6 en 7 April deelgeneem aan die Off Road Motorfietsresies in die 85cc snr klas. Hy het ‘n 1st ...