HS Strand broers presteer in veldmotorfietsry
Die Schaake-broers presteer in veldmotorfietsry.
Arno Schaake het op 24 April in die intermediêre klas van die Kaapse provinsiale veldmotorfietsrykampioenskap deelgeneem. Hy het ‘n tweede plek in die tweede rondte van die jaar behaal.
Liam Schaake het ook in dieselfde kompetisie in die “clubman”-klas deelgeneem en ‘n derde plek behaal.