Tag: Oudleerder
-
Hoërskool Volksrust oudleerder stel sy tweede boek bekend
Baie geluk aan Renier Houy wat pas sy tweede boek bekend gestel het. Renier is ʼn oud-Volkie wat in 1988 gematrikuleer het. Sy boek, “Kring” is ... -
HS Strand oudleerder stap weg as wenner van gholftoernooi
Hoërskool Strand Oudleerder Deon Germishuys (2017) het gister in Kathu as wenner van die Sishen Ope Gholftoernooi weggestap. Sedert 2019 beskik hy reeds oor sy “Playing ... -
1963-1974 Hoërskool Bredasdorp-matrieks geniet alma mater
Bykans 80 oud-BD’s wat tussen 1963 en 1974 gematrikuleer het, het die afgelope naweek reünie gehou. Hul was aangenaam verras met al die veranderinge wat by hul ... -
HS Punt Oudleerder vaar uitstekend in Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen
Hoërskool Punt is voorwaar trots op die 2021 matrikulant, Lucia Pauw, wat uitstekend in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen gevaar het. Lucia het tydens die Wes-Kaap se ... -
Hoërskool Langenhoven toon eer aan Oud-Hoofseun
Die skool het op Maandag, 17 Januarie 2022, tydens saalbyeenkoms, ‘n baie spesiale gas ontvang. In 1962, 60 jaar gelede, was dr van Wyk die trotse ... -
Hoërskool Volksrust oudleerder se gedigte haal 2de plek in SA
Groot eer vir oud-Volkie Karlie Die Genootskap vir die handhawing van Afrikaans het ‘n glansgeleentheid aangebied in Pretoria vir digters landwyd. Karlie van der Westhuizen-Lubbe is ... -
Hoërskool Volksrust oudleerder Rika bereik groot hoogtes
Volkies is baie trots om te rapporteer dat oud-Volkie, Rika Rossouw, onlangs weer Springbokkleure verwerf het. Rika was in 1995 in matriek by Hoërskool Volksrust en ... -
Morgenzon Landbou Akademie is trots op oudleerder Dwayne Weitsz
Morgenzon Landbou Akademie is voorwaar trots op Dwayne Weitsz wat ‘n ou leerling van die skool is. Speler van die jaar:Dwayne Weitsz is gebore in 2001 en ... -
Morgenzon Landbou Akademie oud-leerling presteer
‘n Oud-leerling van Morgenzon Landbou Akademie, Linda Gale, se bykomstighede winkel Asatsi Africa is onlangs in Fairlady se entrepreneurs afdeling gepubliseer. Volgens haar vind sy haar ... -
Hoërskool Upington oudleerder ploeg terug in sy Alma Mater
Ds. Gert Janse van Rensburg het onlangs aan Hoërskool Upington `n boek geskenk wat hy op die rype ouderdom van 88 jaar self geskryf het. Hy ... -
Hoërskool Bellville-oudleerder wen gesogte toekenning van Krieket SA
Oudleerder George Linde is deur Krieket Suid-Afrika as Nuweling van die Jaar (internasionaal) aangewys. George (matriek 2010) het die toekenning ontvang op Krieket SA se jaarlikse ... -
Hoërskool Grens spog met ‘n oud-leerder
Armand van Zuydam het in 2010 sy hoërskoolloopbaan by Hoërskool Grens begin en aan die einde van 2014 gematrikuleer. Hy was gedurende 2019 vir drie weke ... -
Hoërskool Volksrust spoor klas van 1945 matrikulant op
Volkies het een van hul oudste (indien nie dié oudste) leerders opgespoor in Newcastle. Juffrou Minda van Rooyen het baie graad 2 leerders in Newcastle onderrig ... -
HS Frikkie Meyer Oud-hoofseun ontvang Meestersgraad
HFM is trots op oud-hoofseun. Oud-Frikkie, Hendrik du Plessis Matriek 2014 ontvang ‘n Meestersgraad: Bedryfswiskunde en Informatika, Gespesialiseerd in Kwantitatiewe Risiko Bestuur. Datum: 19 Mei 2020 ... -
Vereniging Gimnasium almamater presteer akademies
Oud-leerder van Vereeniging Gimnasium Cherné van der Merwe is as 3de jaar Top student aangewys by NWU Potchefstroom se Farmasie fakulteit. Sy spog met ‘n gemiddeld ... -
KYK: Augsburg Landbougimnasium se lojale oud-leerder bemoedig die skool
Oudleerder van Augsburg Landbougimnasium, Wicus van der Merwe, het geen bekendstelling nodig nie. Wicus was by Augsburg Landbougimnasium vanaf 1979 tot 1990. Op skool het hy ... -
Rassie Erasmus loer in by Hoërskool Despatch
Woorde kan nie beskryf wat gister gebeur het en wat hul saam as ‘n skool beleef het nie. Daar was aan al die personeel en leerders ... -
Oud-leerder van Ligbron Akademie staan vir niks terug nie
Oud-Liggie Elzani Bothma staan vir niks terug nie Oud-Liggie, Elzani Bothma wat in 2014 by Ligbron Akademie vir Tegnologie gematrikuleer het, het vandat sy haar matriek ... -
HS Framesby oud-leerder kry erkenning tydens Prysuitdeling
Handhaaf en Bou Toekenning 2019 – Johann Louw Die Handhaaf en Bou toekenning gee erkenning aan oud-leerders wat na skool besonder presteer. Hierdie toekenning is die ... -
HS Gim Paarl oudleerder aangewys as Blou Bulle se Speler van die Jaar
Hoërskool Gimnasium Paarl sê baie geluk aan Oud-Gimmie Handré Pollard (mx’12), wat aangewys is as die Blou Bulle se Speler van die Jaar! Gimmie Trots! -
HS Gim Paarl oudleerder aangewys as Blou Bulle se o.21 Speler van die Jaar
Hoërskool Gimnasium Paarl sê baie geluk aan Oud-Gimmie Muller Uys (mx’16), wat aangewys is as die Blou Bulle se o.21 Speler van die Jaar! Gimmie Trots! -
Hoërskool Duineveld oudrugbyspeler aangewys as Beste Junior 2019
Oud-Veltie presteer in rugby Hoërskool Duineveld leerder, Sj Oberholzer en ook die Wittes kaptein van 2018, het weereens soos telkemale in die verlede, uitgestyg en besonders ... -
Hoërskool Durbanville oudleerder haal SA o.21 Netbalspan
Oud leerder van Hoërskool Durbanville, Nicola Smith (Matriek 2018) is opgeneem in die SA o21 Netbalspan. Die junior Proteas speel eersdaags teen Engeland. Baie geluk Nicola, ons is trots ... -
Die Hoërskool Menlopark Alumni is nuwe hoof van Eskom
Die Hoërskool Menlopark wens oud-Parkie, Andre de Ruyter, geluk met die aanstelling as die nuwe hoof van ESKOM. Andre het in 1985 by Menlopark gematrikuleer. Menlopark ... -
Hoërskool Ben Vorster Oudleerder presteer
Oud-Vossie Presteer! TJ Boshoff, wat in 2013 gematrikuleer het, het sy Veeartsenykunde Graad met lof geslaag. TJ het in matriek met nege onderskeidings geslaag en ... -
Hoërskool Nylstroom spog met Oudleerder
Oud-Nylie trots! 2016 Nylie matriek Rikus Pretorius! Rikus het gister na Noorweë vertrek! Hy is besig met sy derde studiejaar in medies by die Universiteit van ... -
HS Martin Oosthuizen Woes trots op hul Kokkedoorwenner
Die afgelope Donderdagaand het die vure hoog gebrand by Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas toe oudleerder Wilhelmina Thirion Garção en haar spanmaat Pasch du Plooy aangewys ... -
Hoër Volkskool Oudleerder speel studiebeurs los by PUK
Oudvolksie Heinz Bertram speel studiebeurs (rugby) los by PUK. Heinz het hierdie jaar reeds vir die 0.19 A span van die PUK gespeel en daarna is ... -
Oudleerder van Hoërskool Zwartkop presteer voort
Karla Pretorius (nooi Mostert, matriek 2008) is in die wêreld-Netbalreeks as die speler van die wêreldreeks aangewys. -
Hoërskool Pearson oudleerder verskyn op ‘Getroud met Rugby’
Hoërskool Pearson is baie trots op hierdie oudleerder, Erika Visser, wat vanaf 17 Oktober as Sukie Booysen in die gewilde ‘Getroud met Rugby’-sepie op kykNET te ... -
Hugenote Hoërskool vereer oud-leerling
Hugenote Hoërskool vereer jaarliks oud-leerlinge wat besonders presteer. Vanjaar het ons vir dr. Sors Joubert vereer. Dr. Joubert (of Sors soos hy aan ons almal bekend ... -
Oud-Noordjies besoek vir oulaas Worcester-Noord Primêre Skool
Vrydag 19 Julie het ons die graad 7’s van 2014 vir oulaas terug verwelkom om saam te kuier en terug te kyk na ‘n paar van ... -
Laerskool Rustenburg vereer oudleerlinge op besondere manier
Laerskool Rustenburg het 4 oud Larrie leerders op ‘n besondere manier vereer vir hul prestasies op die sportveld. Die netbalbane is vernoem na Renske Stoltz (Protea ... -
Hoërskool D.F. Malherbe Oudleerder presteer
Suné Serfontein (gr.12 in 2013) is tans ‘n 3de jaar B.Ed grondslag-fase student aan die Universiteit van die Weskaap. Die afgelope 2 jaar het Suné elke ...