Tag: Skaak
-
Laerskool Overberg leerder verwerf skaakkleure
Samantha Brink is gekies om Suid-Afrika by die Afrika Jeug-Skaakkampioenskappe in Zambië van 2 tot 10 Julie 2022 te verteenwoordig. Sy kry dus haar Suid-Afrikaanse Skaakkleure. ... -
Laer Volkskool skaakspelers presteer by die Blitz skaaktoernooi
Op Woensdagmiddag, 22 Junie het die leerlinge van Laer en Hoër Volkskool asook Union skole aan ‘n Blitz skaaktoernooi deelgeneem. Die toernooi het plaasgevind by Farmland. ... -
Hoërskool Bredasdorp-skaakspelers in Federasiespan
Deon Harmse (gr 10) en Remi Mostert (gr 12) is twee Hoërskool Bredasdorp-skaakspelers met wie daar beslis rekening gehou moet word. Beide spelers is opgeneem in ... -
HS Strand skaak leerders by Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi
Twee van ons leerders het vanaf 6 tot 8 Mei aan die Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi in Mosselbaai deelgeneem. Isabella Jaap het WP o.18-dogters en Duane Lombard ... -
Laerskool Wierdapark is die Super 12 Algehele skaak wenners
Laerskool Wierdapark is aangewys as die SUPER 12 ALGEHELE SKAAKWENNERS! Daar het 22 leerders aan die Super 12 deelgeneem. Die junior en senior spanne het gewen. -
HS Robertson skaakspelers het aan die Wes-Kaap Skoletoernooi deelgeneem
Drie van ons skaakspelers het 6 tot 8 Mei aan die Wes-Kaap Skoletoernooi, in Mosselbaai, deelgeneem. Hulle het die volgende prestasies behaal: Hanno Bothma wen 3 ... -
Oosskool ATKV Applous en Super 12
Baie geluk aan ons junior – en seniorkoor wat presteer het by die ATKV Applous en Super 12: Juniorkoor verwerf Goud vir die ATKV Applous en ... -
Parel Vallei-Leerderraad se skaakprojek
PV-Leerderraad se skaakprojek ‘n Mooi vriendskap het onlangs ontwikkel tussen Parel Vallei se leerderraad en Calling Education – ‘n lae fooi onafhanklike skool wat in 2018 ... -
LS Menlopark leerder gekies om SA te verteenwoordig by skaak kampioenskap
Frans-Leigh Roberts is gekies om vanaf 2 tot 10 Julie, Suid-Afrika te teenwoordig by die “2022 African Youth Chess Championships” in Lusaka Zambia. Hiermee sal sy ... -
HS Punt leerders het aan die Eden Skaaktoernooi deelgeneem
Carlo Fourie, Cliniece Vallentyn, Reuben Daniels, Keanu Daniels en Logan De Vries het Saterdag, 9 April aan die 2de rondte van die Eden Skaaktoernooi in Riversdal ... -
Laerskool Hartenbos sport prestasies
Laerskool Hartenbos sport prestasies: Skaak: Kirsten, Migael en Anke het Eden-klere verwerf in skaak! Hulle dring deur na die Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi! Ons is trots op ... -
Laer Volkskool skaakuitslae
Die skaakspelers van Laer Volkskool het Dinsdag, 24 Mei 2022, teen Union gespeel. Laer Volkskool wen 8, verloor 3 en speel 1 gelykop. Baie dankie aan ... -
Ferdinand Postma skaakspeler maak ‘n skuif tot by die Statebondspele
‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Ferdinand Postma, Elzette Fourie, het ‘n liefde en passie vir die vinnig-flinkdink-strategiese spel van skaak. Hierdie passie en pure talent ... -
Laerskool Randhart Super 12 Skaak
Ranties maak die regte skuiwe. Op 7 Mei het die Super 12-skaakkompetisie by Sol-Tech in Pretoria plaasgevind. Ons junior- en seniorspan het deelgeneem. Daar was altesaam ... -
Laer Volkskool skaak uitslae
Twaalf van Laer Volkskool se skaakspelers het vandag, 9 Mei 2022, teen Gill op Somerset-Oos gespeel. Hulle wen Gill 42 – 30. Baie geluk aan elke ... -
8 leerders verteenwoordig Hoër Jongenskool Paarl in Kaapse Wynlandskaakspan
8 Hoër Jongenskool Paarl leerders het die naweek van 6-8 Mei aand die Kaapse Wynlandskaakspan verteenwoordig by die Wes-Kaapse proewe in Mosselbaai. o.15 20ste Oliver Sales ... -
Laerskool Rustenburg skaak nuus
Die Super 12-skaak het op Saterdag, 7 Mei in Pretoria by Sol-Tech plaasgevind. Laerskool Rustenburg het teen 21 skole deelgeneem en wag nog vir die finale ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom NWU Prestige Reeks Skaakfinaal
Die 3de Mei 2022 merk ‘n besondere dag vir Volkies, die dag is geskiedkundig vir ons so in ons eeufees jaar. Dit was ons voorreg om ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom wen ‘n skaakstuk op ‘n slag
Hoër Volkskool Potchefstroom wen ‘n skaakstuk op ‘n slag. Hoër Volkskool Potchefstroom se junior en seniors het laas Vrydag, 22 April 2022 in Lichtenburg deel geneem ... -
Hoërskool Ermelo geniet weer skaakspel
Hoërskool Ermelo geniet weer skaakspel. Na bykans drie jaar kon die Erries uiteindelik weer agter die skaakborde inskuif. Op 20 April 2022 het EHS deelgeneem aan ... -
Hoër Jongenskool Paarl Skaak vs Klein Nederburg
Boland skaakliga. 1ste span: HJS vs Paulus Joubert A: wen 6 – 0 HJS vs Klein Nederburg A: wen 6 – 0 2de span: HJS vs ... -
SA skaak prestasies vir Primêre Skool Jordania leerders
Drie van Primêre Skool Jordania se leerders het deurgedring tot en met die finale uitklopfase van die OSAJCC (Online South African Chess Championship) toernooi. Marinus van ... -
Hoërskool Punt skaakspelers presteer
Hoërskool Punt skaakspelers, Carlo Fourie, Cliniece Vallentyn, Reuben Daniels, Keanu Daniels en Logan De Vries het Saterdag, 9 April aan die 2de rondte van die Eden ... -
Hoër Jongenskool Paarl skaakuitslae
Verlede week het die Boland skaakliga het afgeskop, en HJS se eerste wedstryd was teen H/S Labori 1ste span HJS vs Labori 1: wen 6 – ... -
Laerskool Courtrai skaakspeler gekies om SA te verteenwoordig
Miguel Alho (graad 2, 8 jaar oud) van Laerskool Courtrai het gedurende die skoolvakansie aan die SA Junior Geslote Skaakkampioenskappe deelgeneem. Die toernooi het oor 6 ... -
Laerskool Overberg leerders ontvang medaljes vir skaak
Laerskool Overberg leerders Kobus van der Westhuizen (wat in die 0/10 ouderdomsgroep deelgeneem het – regs) en Krishna Bantom (wat in die 0/14 ouderdomsgroep deelgeneem het), ... -
Laerskool Overberg aanlyn skaaktoernooie prestasie
Aangesien Overberg Skaakfederasie vanjaar besluit het om nie spanne na die Suid-Afrikaanse Jeugskaakkampioenskappe te neem nie, kon ons leerders by ander provinsies uitspeel. Samantha Brink van ... -
Laerskool Overberg skaak prestasie
Samantha Brink het op provinsiale vlak aan die Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe, wat van 28 Maart 2022 tot 2 April 2022 in Centurion gehou is, deelgeneem. ... -
Hoërskool Hermanus skaakspelers vaar uitstekend
Vyf van Hoërskool Hermanus se skaakspelers het op Saterdag, 5 Maart, aan die Overberg Zone byeenkoms by Swartberg deelgeneem. Henco Esterhuyzen, Carla Oosthuisen, Vosloo Muller en ... -
Uitstekende uitslae vir Curro Hermanus Hoërskool skaak proewe deelnemers
11 van Curro Hermanus Hoërskool leerders het deelgeneem aan die skaak proewe, uitdunrondtes wat op Caledon en Bredasdorp gespeel is. 10 van die 11 spelers is ... -
Skaak prestasie vir Langenhoven Gimnasium
Die volgende skaakspelers is vir die ODASSA-span gekies om op Saterdag 12 Maart in Mosselbaai aan die Eden-proewe deel te neem. Jarrod Saaiman, Denolyn de Vos, ... -
Hoërskool Bredasdorp se skaakspelers ‘n trots!
Nog elf Hoërskool Bredasdorp leerders is na die naweek se geslote skaakbyeenkoms tot die Overbergspan verkies. Hulle is: Remi Mostert, Lynne Cloete, Kirsten Valentine, Jacques Harmse, ... -
Laerskool Jeffreysbaai se skaakspan kraai koning
Laerskool Jeffreysbaai se skaakspan het koning gekraai by die Loerie Skaaktoernooi, gehou in George, op 19 Februarie. Hulle het skole soos Outeniqua, George-Suid en Denneoord uitgestof ... -
11 Hoërskool Bredasdorp skaakspelers tot die Overbergspan verkies
Nog elf BD’s is na die naweek se geslote skaakbyeenkoms tot die Overbergspan verkies. Hulle is: Remi Mostert, Lynne Cloete, Kirsten Valentine, Jacques Harmse, Deon Harmse, ... -
Hoër Jongenskool Paarl skaakspelers lewer meesterlike spel in proewe
Twintig seuns het Hoër Jongenskool Paarl op 5 Maart by die Kaapse Wynlandskaakproewe verteenwoordig. HJS lewer vier medaljes op wat ‘n eerste plek insluit met agt ... -
Laerskool Gene Louw skaakspelers gaan van krag tot krag
Laerskool Gene Louw se skaakspelers het die jaar goed afgeskop met ʼn sterk eerste kwartaal en ʼn paar goeie wedstryde. Twee spelers, Sophia Hagen en James ... -
Laerskool Stulting leerders neem aan skaaktoernooi deel
Gister het 5 van Stulting se leerders aan ‘n FIDE & CHESSA gegradueerde skaaktoernooi deelgeneem. Hulle is soos volg: Bruce Myburgh Aldu Schreuder Anrico Moolan Chad ... -
Laerskool Jeffreysbaai skaakspan kraai koning
Laerskool Jeffreysbaai se skaakspan het koning gekraai by die Loerie Skaaktoernooi, gehou in George, op 19 Februarie. Hulle het skole soos Outeniqua, George-Suid en Denneoord uitgestof ... -
Laerskool Stulting skaak berei hard voor vir 2022
Daar word hard gedink tydens skaak oefening! So berei die leerders voor vir ‘n opwindende skaak jaar by Laerskool Stultings voorspoed vir die kompetisies wat voorlê ...