Hoërskool Strand Senior Toutrek uitslae
Hoërskool Strand Senior Toutrek uitslae Die Strand-toutrekspanne het op Saterdag 4 Junie in Kuilsrivier deelgeneem. Hoërskool Strand se leerders het weer saam met die ouer persone in spanne getrek en uitstekend gevaar.
- Die mans (met oranje truie) trek onder die naam Helderberg.
- Die dames (met ligpers truie) trek onder die naam Disa.
- 680kg mans – Helderberg A 5de
- 580kg mix – Helderberg A 3de
- Helderberg B 8ste
- 560kg o.23 mix – Helderberg A 3de
- 560kg mans – Helderberg A 4de
- 540kg dames – Disa 1ste
- 500kg dames – Disa 3de
- 720kg mans – Helderberg 2de
- 500kg o.23 dames – Disa 2de
- 640kg mans – Helderberg 3de
Saterdag, 11 Junie, neem die spanne aan die WP/WYNLAND-kampioenskappe te Breërivier deel.

560kg mixAgter v.l.n.r.: Zounica van der Merwe (oud-leerder), Melizza van der Merwe, Tara Kruger (oud-leerder), Marconette Els
Voor v.l.n.r. Francois Uys, Blaze Bosch, Zack Barnard, Francois Greyling (oud leerder)

560kg o.23 mix op die tou

Agter v.l.n.r.: Blaze Bosch, Brendan van Rooyen, Connor Menmuir, Zandré du Toit, Francois Uys Middel v.l.n.r.: Claudia Ruhle, Misha Goosen, Marconette Els, Nina Esterhuysen Voor v.l.n.r.: Thané de Beer, Melizza van der Merwe, Mia Meyer

Brendan van Rooyen, Melizza van der Merwe, Marconette Els, Blaze Bosch