Tag: Muurbal
-
Hoërskool Zwartkop muurbalspelers gaan S.A.’s toe
Hoërskool Zwartkop muurbalspelers gaan S.A.’s toe. Hoërskool Zwartkop spog met 3 muurbalspelers wat deurgedring het om by die S.A.-kampioenskappe te gaan deelneem. Op 23 Julie het ... -
Hoërskool Zwartkop leerder op pad na Frankryk
Hoërskool Zwartkop leerder op pad na Frankryk. Luhann Groenewald, Hoërskool Zwartkop se squash-sensasie, is Saterdag 6 Augustus op pad na Frankryk waar hy saam met die ... -
Goudveld Hoërskool muurbalspeler gekies vir o.19 SACF meisies muurbalspan
Baie geluk en sterkte aan Elzandri Nortje wat gekies is vir die 0/19A SACF meisies muurbalspan wat aan die IPT’s (interprovinsiale muurbal toernooi) gaan deelneem van ... -
Hoërskool Strand muurbal uitslae
Met groot opgewondenheid het vyf van Hoërskool Strand se muurbalspanne op Vrydag, 27 Mei, na Ceres vertrek. Daar het ons te staan gekom teen ons gedugte ... -
Drie Parel Valleiers gekies vir provinsiale muurbal
Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes spog vanjaar met drie leerders in Boland se provinsiale muurbalspan. Hayley Rodd in graad 11 is gekies vir die 0.19-dogterspan en ... -
Paarl Primêre Seunskool leerders gekies vir Bolandmuurbalspan
Die volgende Paarl Primêre Seunskoolseuns is gekies vir die verskeie Bolandmuurbalspan: Markus van der Merwe Nicolas Rademeyer Markus de Beer James Nieuwoudt Zander Smit Altus Theart -
Laerskool Menlopark leerders gekies vir die Northens o.13C muurbal span
Conrad Ehlers is gekies vir die Northens o.13C muurbal span en Janco Otto vir die Northens o.13B span. Baie geluk julle! -
Hoërskool Outeniqua se naam word hoog gehou op die muurbalbaan
Drie Kwaggas het Hoërskool Outeniqua se naam die afgelope naweek hoog gehou op die muurbalbaan. Ian de Jager, Áine Ferreira en Tiané Goosen, asook hul afrigter, ... -
Hoërskool Zwartkop muurbal is puik
Hoërskool Zwartkop muurbal is puik. 8 van Hoërskool Zwartkop se junior muurbalspelers het onlangs aan die NJSA (Northern Junior Squash Association) se geslote toernooi te Pretoria ... -
3 Hoërskool Parel Vallei leerders gekies vir provinsiale muurbalspan
Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes spog vanjaar met drie leerders in Boland se provinsiale muurbalspan. Hayley Rodd in graad 11 is gekies vir die 0/19-dogterspan en ... -
Langenhoven Gimnasium Muurbalspelers haal Eden-Span
Die volgende leerlinge het onlangs aan die Eden-muurbalproewe deelgeneem en puik presteer: Joshlynn Pretorius dogters o.14 en Wian Espach seuns o.16. Hulle is beide in die ... -
Die Hoërskool Menlopark-muurbal maak muurbal maklik en lekker
Die Northerns Junior Squash Association (NJSA) se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het vanjaar twee heerlike verrassings opgelewer. Na haar puik spel in die Bloemfontein Junior Ope en die ... -
Hoërskool Centurion leerder presteer in muurbal
Hoërskool Centurion leerder Damian Groenewald, een van ons Gr.12-leerders vaar vanjaar ontsettend goed met sy muurbal. Damian speel tans vir Uitsig Squashklub se eerste ligaspan waar ... -
HS Zwartkop muurbalspeler mik vir nr 1 in SA
Luhann Groenewald, ’n graad 9 leerder van die Hoërskool Zwartkop, is ’n kranige muurbalspeler wat vanjaar al verskeie besonderse prestasies verower het. Hy is vroeër vanjaar ... -
Laerskool Vorentoe leerders ingesluit in verskeie muurbalspanne
Anze Gildenhuys en Hanrie Duits van Laerskool Vorentoe is opgeneem in die Edenspan vir muurbal en het deelgeneem aan die SA Platteland toernooi in Bloemfontein. Danté ... -
Laerskool Taalfees muurbalspeler presteer
Baie geluk aan Jayden Lloyd van Laerskool Taalfees met sy uitsonderlike muurbal prestasie. Hy het gekwalifiseer vir die Mpumalanga o.13 span om in Bloemfontein deel te ... -
Paarl Primêre Seunskool muurbal prestasie
Paarl Primêre Seunskool leerders presteer tydens die WP Jeug Muurbal kompetisie. Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende skole. Kry jou uitgawe ... -
HS Zwartkop se kranige muurbalspeler mik vir nommer 1 in SA
Luhann Groenewald, ’n graad 9 leerder van die Hoërskool Zwartkop, is ’n kranige muurbalspeler wat vanjaar al verskeie besonderse prestasies verower het. Hy is vroeër vanjaar ... -
Laerskool Outeniqua muurbal uitslae
Twee van Laerskool Outeniqua se leerders het gedurende Maart aan die Bloemfontein muurbal ope-kampioen-skappe deelgeneem. Dit is die grootste junior individuele toernooi in SA en is ... -
Hoërskool Transvalia muurbalspeler presteer
Baie geluk aan Hoërskool Transvalia leerder Kyla Hartzenberg wat die afgelope naweek die Gauteng geslote muurbal kampioenskappe vir Dogters 0/19 gewen het. Valia is baie trots ... -
Hoër Landbouskool Oakdale muurbalspelers presteer by SA Plattelandtoernooi
Twee Hoër Landbouskool Oakdale muurbalspelers het die afgelope vakansie vanaf 24 – 29 April aan die SA Platteland Muurbaltoernooi te Bloemfontein deelgeneem. Daniël du Preez (Gr. ... -
Laerskool Wesbank leerder haal die Eden Muurbalspan
Joshlynn Pretorius, ‘n Gr.7 leerling, van Laerskool Wesbank het onlangs aan Eden Muurbal deelgeneem en die Eden span gehaal. Sy het ook reeds in Bloemfontein deelgeneem ... -
Leerder om Hoërskool Goudveld by Muurbal divisie te verteenwoordig
Elzandri Nortje is ‘n leerder by Hoërskool Goudveld. Sy gaan dié naweek aan die Bloem Ope 0.16A Muurbal divisie deelneem! Die Vrystaat spelers word apart gerank ... -
Hoërskool Secunda leerders gekies vir MP-muurbalspan
Hoërskool Secunda leerders is gekies vir die MP-muurbalspan. Hul neem 24 – 27 April in Bloemfontein deel. -
HS Eldoraigne leerder gekies vir muurbalkampioenskappe
Valmé Webster, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Eldoraigne, het die naweek van 28 Februarie tot 1 Maart aan die Bloemfontein Ope in die 0.19-dogtersafdeling gespeel. Sy ... -
HS Secunda muurbalspelers vaar puik tydens kampioenskappe
FG Visser, Lisa Venter en Adrian Greeff het puik presteer tydens die jaarlikse MP – muurbalkampioenskappe wat Saterdag, 1 Februarie by Sasolklub plaasgevind het. FG Visser ... -
Grey Kollege vaar uitstekend by St Andrews Muurbalfees
Grey Kollege se muurbalspan het uitstekende uitslae behaal seuns tydens die 2020 St Andrews Muurbalfees. Hulle het vier wedstryde gewen en 1 verloor, baie geluk met ... -
Hoërskool Generaal Hertzog muurbalspeler deur na SA kampioenskappe
André van Vollenstee het die afgelope naweek aan Mpumalanga Muurbal te Secunda deelgeneem en ‘n derde plek behaal wat hom ‘n plek in die Mpumalanga span ... -
Laerskool Blanco leerder presteer in muurbal
Laerskool Blanco is baie trots op Ivan Koen, se puik prestasies hy verwerf Eden kleure, vir muurbal en is ook gekies vir die SA Skolespan! -
Helpmekaar Kollege-muurbal liga-wenners
Die o.15 A en o.15 B muurbalseuns van Helpmekaar het Vrydag 6 September uitgespeel vir wenners of naaswenners van hul onderskeie ligas. Die 0.15A span wen ... -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool muurbal prestasie
Keean de Klerk eindig onder die top 10 (9de posisie) in die o.19 afdeling van die Suid-Vrystaat Geslote Muurbaltoernooi wat op 6-8 September in Bloemfontein gehou ... -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met muurbalster
BVHS leerder Keean de Klerk eindig onder die top 10 (9de posisie) in die O.19 afdeling. Die Suid-Vrystaat Geslote Muurbal Toernooi het op 6-8 September in ... -
Hoër Volkskool muurbal onoorwonne teen Middelburg
Muurbal Verlede week het Hoër Volkskool teen Hoërskool Middelburg muurbal gespeel. Die wedstryde het plaasgevind in Graaff reinet en daar is in baie goeie gees meegeding. ... -
HMS La Rochelle gee erking aan muurbalspan
Muurbal: Die 1ste muurbalspan ontvang erkenning tydens die Sport-en Kultuurprysuitdeling. -
Strand en Parel Vallei speel muurbal van hoogstaande gehalte
Op 5 Augustus het Hoërskool Strand en Hoërskool Parel Vallei weereens die stryd aangeknoop in die jaarlikse muurbalinterskole. Vanjaar was Strand die gasheerskool in die sesde ... -
Hoërskool Outeniqua eerste muurbalspan presteer
Die Kwaggas se eerste muurbalspan pryk hier trots in hul pragtige drag geborg deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications. Die Kwaggas beleef ‘n uitstekende seisoen ... -
HS Eldoraigne Muurbalspelers is verteenwoordigers
Die volgende leerlinge van Hoërskool Eldoraigne het Gauteng-Noord verteenwoordig by die “SA Country Schools Squash Festival” Pieter Badenhorst – Graad 11 Tian Smit – Graad 9 ... -
Hoërskool Strand leerders verwerf Boland Muurbal kleure
Die Boland Muurbal kleure-oorhandiging het verlede Vrydagaand by Paarl Boys High plaasgevind. Ryk Neethling het as motiveringspreker opgetree en daarna die sertifikate aan almal oorhandig. Die ... -
Helpmekaar Kollege muurbalspelers presteer
Verskeie toernooie moet gespeel word om in aanmerking te kom vir die Gautengspan: • Begin van Seisoen-toernooi in Oktober • Sentraal-Gauteng Ope in Februarie • Een ...