Tag: Borge
-
Hoërskool Strand netbal bedank borge
Baie dankie aan Flameros Chicken Grill en FinPrufe Wealth BlueStar – Authorised by Sanlam vir die borg van ons netbalafrigters se sweetpakbroeke en rugsakke. Hoërskool Strand ... -
Hoërskool Hermanus ontvang Netbalsakke Borgskap vir o.15’s
Hoërskool Hermanus ontvang Netbalsakke Borgskap van Lighthouse Construction. Dis darem baie lekker om met splinternuwe sakke na ‘n byeenkoms te gaan! Dankie aan Mnr van Heerden ... -
Hoërskool Ben Viljoen se o.14 hokkiedogters bedank borg
Hoërskool Ben Viljoen se o.14 hokkiedogters bedank graag AFGRI Marble Hall vir die borgskap van die koelhouer wat hulle tydens wedstryde gebruik. Die betrokkenheid van die ... -
Hoërskool Ben Viljoen se o.16-rugbyspan sê dankie
Hoërskool Ben Viljoen se o.16-rugbyspan bedank graag Plusnet vir die borgskap van hulle rugbybroeke. Ons wil julle opreg bedank vir julle betrokkenheid by Hoërskool Ben Viljoen ... -
Hoërskool Ermelo hokkiedogters bedank borg
Hoërskool Ermelo se eerstespan hokkiedogters is opgewonde en dankbaar vir die borgskap wat Kobus Stander van KS Clothing aan die span gee. Hoërskool Ermelo KS Clothing-dogtershokkie ... -
Hoërskool Ermelo hou borge-oorhandiging
Hoërskool Ermelo het op Woensdag 20 April hul Rugbytrui- en broekoorhandiging gehou. Die Erries was bevoorreg om spesiale gasspreker, Jacques du Plessis, Oud-Errie en Blou Bul ... -
HS Outeniqua Borge Ontbyt 2022
Hoërskool Outeniqua het op 18 Februarie vanjaar weer ‘n “DANKIE-SȆ Borge Ontbyt” aangebied by die Kwagga Cuisine. Die borge het ‘n breë spektrum borgskappe vanaf sportdrag, ... -
Hoërskool Ermelo-personeel bedank borg vir baadjies
Hoërskool Ermelo bedank Werner Nel van JWL Ermelo vir die ruimhartige skenking wat hy aan EHS gemaak het. JWL borg Hoërskool Ermelo se nuwe personeelbaadjies.Dankie vir ... -
Hoërskool Robertson spog met hulle nuwe personeelhempies
Hoërskool Robertson spog met hulle nuwe personeelhempies wat geborg is deur me. M. Mulder van Explicit (Aliminium Import Export). Hoërskool Robertson bedank u graag vir u ... -
Hoërskool Upington bly vernuwe
Hoërskool Upington en Upington Toyota is sinoniem met vernuwing en innovasie! Die twee reuse is ook reeds vir baie jare vennote in die onderwys. Upington Toyota ... -
Hoërskool Bredasdorp 1ste seunshokkiespan bedank hul borge
Die Hoërskool Bredasdorp 1ste seunshokkiespan met hul nuwe sokkies, geborg deur LBF prokureurs en spog ook met splinternuwe hokkiesakke wat verlede jaar geborg is deur JEBO ... -
Noord Primêre Skool sê dankie aan borge
Noord Primêre Skool, Sasolburg se leerders lyk baie spoggerig. Baie dankie aan al die borge wat by gedra het, ons waardeer julle baie. -
Hoërskool Langenhoven borg skenk penne aan matrieks
Hoërskool Langenhoven se matrikulante spog elkeen met ‘n pragtige pen in ‘n sakkie, wat op Donderdag, 5 November 2020, deur Seeff Riversdal, oorhandig is. Hulle wens ... -
Hoërskool Porterville bedank borg
Hoërskool Porterville sê dankie aan Pêrel Sport vir hul matrieks se pragtige baadjies. Matrieks, julle lyk mooi in jul baadjies. -
Laerskool Outeniqua bedank borg
Die 0/13 Netbalspan van Laerskool Outeniqua wil mnr Willem Wait, CEO van Mr Tekkie en sy span, asook die span van Integrated Physiotherapy van harte bedank ... -
Hoërskool Punt bedank borge
Hoërskool Punt personeel spog in hul nuwe hempies. Baie dankie aan ons borge vir hul volgehoue ondersteuning en betrokkenheid by HS Punt. -
Laerskool Hartenbos borg skenk nuwe motor
Mosselbaai Ford verskaf aan Laerskool Hartenbos `n motorborgskap. Volgens ooreenkoms het mnr Piet Potgieter van Ford op 29 Junie 2020 vir ons `n modelruiling kom oorhandig! ... -
Groot borg neem Hoërskool Upington se hand in die COVID-19 tyd
Met die groei in behoefte van leerders om op datum te bly met hul skoolwerk in die grendeltyd het die aanvraag van inligting vanaf Hoërskool Upington ... -
Willem Postma Primêre Skool spog met reinigings-tonnel
Willem Postma Primêre Skool was baie opgewonde oor die reinigings- tonnel wat onlangs geborg en geïnstalleer was by hul skool, om hul leerders en personeel te ... -
Hoërskool Aliwal-Noord rugbyspan bedank borg
Die Buffels sê dankie! Hoërskool Aliwal-Noord se trots, die Buffels, wil hul dankbaarheid uitspreek aan goedhartige lede van die gemeenskap wat hul truie en oefenhempies geborg ... -
Laerskool Totius kry nuwe borg
Ons is baie opgewonde en dankbaar om Laerskool Totius se nuwe borg, Brights, te verwelkom by die Totius-familie. Tydens ‘n saalbyeenkoms op Maandag 2 Maart, het ... -
Hoërskool Punt spog met nuwe borg
Hoërskool Punt se Eerste rugbyspan is trots om vanjaar die naam van MSec op hul truie te dra. Hulle is vanjaar die Borg van Punt-Rugby se ... -
Hoërskool Ermelo bedank borg vir nuwe stoksakke
Errie-hokkie bedank ACSU Die o/16A-hokkiedogters bedank mnr. Wally van der Walt van ACSU vir die borg van hul nuwe stoksakke. Hierdie sakke sal met trots gedra. -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool tennis bedank borg
Bethlehem Voortrekker Hoërskool wil graag PSG Bethlehem hartlik bedank vir die borg van die 1ste seuns- en dogterstennisspan se nuwe uitrustings. Ons waardeer dit opreg die ... -
Laerskool Hartenbos is dankbaar vir borgskap
Mnr Goulter Marais het vir die skool ‘n “waterdispenser” geborg vir die voorportaal. Hier ontvang Mev Marlene Lucas. Baie dankbaar vir die yskoue lafenis in die ... -
Laerskool FD Conradie afrigters spog met nuwe sportdrag
Laerskool FD Conradie se afrigters pronk in hul nuwe sportdrag! ‘n Groot dank aan Peet du Plessis van Middelpos vir die borg van ons nuwe hempies. ... -
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria teken nuwe borgskapooreenkoms
Juffrou Marna Jordaan (hoof) en mnr Jacob de Villiers van AFGRI onderteken ‘n borgskapskapooreenkoms Afrikaanse Hoër Meisieskool het die 3 Desember ‘n historiese oomblik beleef toe ... -
AWSUM trotse borg van VREESloos2019 saam met Tygerberg 104FM & Tygervallei
Wanneer 50 leerlinge van 5 verskillende skole vir 24uur in 5 motors deur ’n reeks senutergende uitdagings #VREESloos vasbyt, is dit meer as net ’n nuwe ... -
Laerskool Blanco bedank borg vir netbalrokkies
John Dory’s het weer hierdie jaar Laerskool Blanco ondersteun met die borgskap van al die netbalrokkies asook ‘n splinternuwe telbord! -
HS Gimnasium Paarl se 7’s-span spog met nuwe klere
Die o.17-7’s rugbyspan van Hoërskool Gimnasium Paaarl wood bederf met nuwe klere by Vida e Caffé Paarl. Dankie Mnr. Mark le Roux vir jou ondersteuning! -
Cradock Hoërskool muurbalspan bedank borg
Met die wintersportseisoen wat tot ‘n einde gekom het en die Graad 12’s se Voorbereidende Eksamen wat in volle swang is, beleef Cradock Hoërskool ‘n redelike ... -
Laerskool Fanie Theron bedank borg
Laerskool Fanie Theron is baie dankbaar vir Mnr. Morné van der Merwe van Alprene, vir die borgskap van die o.8 rugbybroekies. -
Laerskool Roodekrans bedank borge
Laerskool Roodekrans is baie bevoorreg om ongelooflike ondersteuning uit ons gemeenskap te ontvang. Ons nuutste borg vir ons eerste hokkiespanne wat na vore getree het. Hulle ... -
Laerskool FD Conradie Jeugskou bedank borg
Laerskool FD Conradie se nuwe melkbokkies het gekom! Die jeugskou-leerders het Dinsdag, 20 Augustus baie lekker geoefen met hul drie nuwelinge. Baie dankie aan al die ... -
Laerskool Aliwal-Noord rugby sê dankie
Alies Rugby sê dankie. Dankie is net ‘n woord, maar dankbaarheid is ‘n opregte gevoel. Hiermee wil Laerskool Aliwal-Noord en die 0.13 A Rugbyspan hul dankbaarheid ... -
Laerskool Roodekrans bedank borg
Laerskool Roodekrans is baie bevoorreg om ongelooflike ondersteuning uit ons gemeenskap te ontvang. Ons nuutste vriend van Roodies wat as borg vir ons eerste krieketspan na vore ... -
Hoërskool Aliwal-Noord hokkiespan bedank borg
Hoërskool Aliwal-Noord 2de Hokkiespan borg ANHS se 2de hokkiespan wil graag dankie sê aan Stephan Bosman en Everhard van Pletzen van Thumbs Up Electrical, vir die ... -
Hoërskool Punt-tennis bedank borge
Hoërskool Punt se tennisspanne is baie dankbaar vir die borgskappe. -
Hoërskool Aliwal-Noord hokkiespanne bedank borg
Alies hokkies spog alweer! Die o.15 en eerstespan seunshokkie spanne van Aliwal-Noord Hoërskool wil graag dankie sê aan BVSA, Francois du Toit, vir die borg van ...