Hoërskool Strand netbal bedank borge
Baie dankie aan Flameros Chicken Grill en FinPrufe Wealth BlueStar – Authorised by Sanlam vir die borg van ons netbalafrigters se sweetpakbroeke en rugsakke. Hoërskool Strand waardeer julle ondersteuning opreg. Nou lyk ons nog meer professioneel langs die baan.