Rugbynuus van Hoërskool Strand Arend-Dames
Rugbynuus van Hoërskool Strand Arend-Dames Auschka Ekron het gedurende die vakansie vir die Westelike Provinsie vir die o.19damesrugbyspan aan die Suid-Afrikaanse damestoernooi deelgeneem. Die span se uitslae was soos volg: WP klop OP 36-0 en die Haaie 61-0. Na afloop van die toernooi is Anuschka ook vir die o.19 dames Bokkekamp gekies, wat van 7-14 Julie gehou is. Shai-Lynn Ekron het ook vir die o.15 WP-span aan die nasionale toernooi deelgeneem.

Anuschka Ekron regs voor in blou en wit

Anuschka in middel voor

Trotse Anuschka