Tag: Toutrek
-
Hoërskool Strand Senior Toutrek uitslae
Hoërskool Strand Senior Toutrek uitslae Die Strand-toutrekspanne het op Saterdag 4 Junie in Kuilsrivier deelgeneem. Hoërskool Strand se leerders het weer saam met die ouer persone ... -
Hoër Landbouskool Oakdale toutrek sorg vir ‘n Proteaspan
Tydens die SA-Toutrekkampioenskap wat op 18 en 19 Maart te Malmesbury plaasgevind het, het die Hoër Landbouskool Oakdale skoonskip gemaak deur in verskeie afdelings as wenners ... -
Hoërskool Swellendam Toutrek gaan SA’s toe
Met groot trots maak ons bekend dat Hoërskool Swellendam ‘n wonderlike span toutrekkers vanaf – September 2022 na Nederland stuur om aan die Wêreldkampioenskappe deel te ... -
Hoërskool Melkbosstrand WP toutrekspanne
Hiermee Hoërskool Melkbosstrand WP toutrekspanne. Melkbosstrand se 440kg dogters en 520kg seuns het die WP toutrekkampioenskappe in hul verskeie afdelings gewen baie geluk aan al die ... -
Worcester Primêre Skool toutrekkers wys hul staal
Hierdie leerders van Worcester Primêre Skool is deel van die Bosvarkie Toutrekklub. Die klub is in Januarie 2022 begin. Met baie harde werk en bekwame afrigting ... -
Laerskool Worcester-Oos toutrekker nuus
Baie geluk aan Laerskool Worcester-Oos toutrekkers Cian Saayman, Marius Smit, Eduard Rabie, Mignon Timm en Wikus Smit wat gekies is om op Saterdag, 5 Maart 2022, ... -
Hoërskool Strand toutrek Arende vlieg hoog met 4 WP-titels
Die afgelope Saterdag tydens die WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe, het Hoërskool Strand se toutrekkers uitstekend presteer! Met 164 spanne en meer as 700 toutrek-atlete wat deelgeneem het, ... -
Warm weer keer nie HS Strand Arende nie
Hoërskool Strand se toutrek-Arende het die afgelope Saterdag by die Westcliff Hoërskool van meet af hul vlerke gesprei en hul stem dik gemaak. Te midde van ... -
Hoërskool Strand Arende steeds baie aktief by toutrek
Die Hoërskool Strand toutrek-Arende is steeds baie fluks aan die werk. By die Wes-Kaap Kampioenskap van 16 Oktober op Robertson het die volgende Arende mooi pretsasies ... -
HTS Drostdy toutrekkers presteer
‘n Groep van HTS Drostdy se toutrekkers het op 7 en 8 Augustus aan die SA-klubkampioenskap by Breërivier deelgeneem. Die volgende leerders het medaljes verower by ... -
HTS Drostdy leerders gekies vir nasionale o.23-toutrekoefengroep
Drie dogters van HTS Drostdy is gekies vir die nasionale o.23-toutrekoefengroep. Baie geluk aan Kiana Snyman, Kris van den Berg en Ananda le Roux. Baie sterkte ... -
Hoërskool DF Malan toutrekker presteer
Hoërskool DF Malan leerder Danté Castelyn het op 10 April 2021 aan die WP/Wynland toutrekkompetisie in die Strand deelgeneem. Danté het die volgende medaljes verower: Silwer ... -
Hoërskool Swartland behaal 2de plek by die Toutrek WP Kampioenskappe
Hoërskool Swartland se gemengde toutrekspan (520kg) behaal ‘n 2de plek in die WP afdeling en ‘n 5de plek in die WP- Boland afdeling tydens die WP ... -
Hoër Landbouskool Oakdale blink uit as SA Toutrekkampioene vir 2021
Die 560kg Toutrekspanne van die Hoër Landbouskool Oakdale het tydens die afgelope SA Toutrekkampioenskappe weereens koning gekraai. Tydens die kampioenskappe wat op 24 April op Oakdale-bodem ... -
Winelands Primary School learner excel in Tug of War Championships
Winelands Primary School learner Roberto Camacho took part in the WP Boland Tug of War Championships as part of the Worcester Gymnasium “toutrek” team last Saturday. ... -
HS Strand se jong toutrek Arende kry WP-vlerke
Die afgelope Saterdag het Hoërskool Strand se jong toutrekkers op die Helderberg Toutrekklub se tuisveld geskitter met hul prestasies tydens die WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe. Die Arende ... -
Hoërskool Robertson Toutrek uitslae 27 Maart te Rawsonville
Hoërskool Robertson Toutrek uitslae 27 Maart te Rawsonville: 480 kg dogters 3de plek 560 kg A seuns 1ste plek 480kg seuns 4de plek 520 kg A ... -
HTS Drostdy toutrekkers wys hul staal in Rawsonville
HTS Drostdy se toutrekkers het die naweek aan ‘n vriendskaplike toutrekkompetisie in Rawsonville deelgeneem. Ons spanne het baie goed presteer. Hier is die Uitslae: 440 kg ... -
Hoërskool Strand Toutrek kweek legendes
Die afgelope Saterdag het Hoërskool Strand ’n verdere drie toutrekkers vereer met spesiale keppies waarop “Toutrek Legend 30” staan. Wat is ’n “Toutrek 30 Legende”? Dit ... -
Hoërskool Robertson Toutrekuitslag
Hoërskool Robertson Toutrekuitslag: Malmusbury 13 Maart 2021 Dogters 480kg – 2de plek Seuns 560kg A – 1ste plek Seuns 560kg B – 3de plek Seuns 480kg ... -
HS Strand Toutrekkers skitter by die Wes-Kaap- en SA Senior Toutrekkampioenskap
Verskeie van Hoërskool Strand se junior toutrek-atlete het onlangs aan die Wes-Kaap Senior Toutrekkampioenskap in Robertson deelgeneem waar hul verskeie WP-spanne op senior vlak verteenwoordig het. ... -
HTS Drostdy toutrekkers presteer in Wynlandspan by Toutrekkampioenskap
Op 7 November 2020 het drie meisies en ses seuns van HTS Drostdy deelgeneem aan die Wes-Kaap Toutrekkampioenskap in Robertson. Die trekkers het as Wynlandspanne getrek. ... -
HTS Drostdy toutrekkers trek medaljes los in Hartenbos
Op 24 September 2020 het twee meisies en vyf seuns van HTS Drostdy as deel van die Breërivierspanne deelgeneem aan die Klub Kampioenskappe in Hartenbos. Baie ... -
Morgenzon Landbou Akademie toutrekspan palm 2 goue medaljes in
Ten spyte van ‘n moeilike jaar, vol uitdagings, het Morgenzon Landbou Akademie weer gewys waarom hul die beste skool is. Hul toutrekspan, wat vroeër díe jaar ... -
Hoërskool Robertson uitslae van Suid Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe
Hoërskool Robertson Uitslae van Suid Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe wat plaasgevind het vanaf 12 – 14 Maart 2020. Die toutrekkers het baie goed gevaar, baie geluk veral ... -
Hoërskool Robertson toutrek uitslae
Hoërskool Robertson se toutrekspanne het deelgeneem aan die WP/ Wynland toutrek kampioenskappe wat op 29 Februarie 2020 plaasgevind het. Die spanne het puik presteer hier volg ... -
HS Strand se toutrekkers vaar uitstekend by laaste kompetisie van seisoen
Hoërskool Strand se Toutrekkers maak die Helderberg trots! Die ure en ure se harde werk wat Hoërskool Strand se toutrekatlete, hul afrigters en hul ouers ingesit ... -
HS Swellendam se toutrekkers vaar uitstekend by SA Kampioenskappe
Hoërskool Swellendam se eie Springbokke vaar uitstekend in toutrek “Op Donderdag, 12 Maart 2020 het die toutrekkers van Hoërskool Swellendam reeds om 06:00 na Worcester vertrek ... -
HJS Paarl toutrekspanne neem deel aan Bellville-klub kompetisie
Die toutrekspanne van Hoër Jongenskool Paarl het die naweek van 28 Februarie aan ’n kompetisie by Bellville-klub deelgeneem. Hulle suislae is as volg: 440 kg Brons ... -
Hoërskool Strand toutrekkers verwerf WP-kleure
Arend toutrekspan verwerf WP-Kleure! “Die WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskap wat die Saterdag, 29 Februarie by Westcliff Vaardigheidskool aangebied is, het definitief vir baie opwinding en drama gesorg. ... -
Worcester Gimnasium spog met goue toutrekspan
Worcester Gimnasium se 520kg toutrek seunsspan verower die goue medalje by die WP/Wynland Kampioenskappe en is die WP/Wynland kampioene vir 2020. Hulle verwerf ook hulle Wynland ... -
Hoërskool Swellendam toutrekkers verower medaljes
OVERBER-EDEN KAMPIOENSKAPPE Anné van Zyl Op Saterdag, 29 Februarie 2020 het die toutrekkerS al vroeg die oggend die toue vol kompetisie gaan aanpak. Die dag was ... -
Hoërskool Swellendam toutrekkers vaar puik tydens kampioenskappe
OVERBERG TOUTREK KAMPIOEN-SKAPPE 2020 Op Saterdag, 22 Februarie 2020, het die toutrekseisoen behoorlik afgeskop met die eerste kompetisie wat gehou was by Laerskool Swellendam. Die dag ... -
Hoërskool Strand toutrekkers skud vere reg vir WP-kampioenskap
Arend-Toutrekkers skud nou vere reg vir WP-Kampioenskap “Die toutrekkompetisie, wat Saterdag, 22 Februarie deur die Bellville Leeus by Hoërskool Monument Park aangebied is, het skittervertonings deur ... -
Hoërskool Strand toutrekker wéér gekies vir Protea-span
Arend Toutrekker skitter weereens Hoërskool Strand leerder, Zounica van der Merwe is weer vir die Protea toutrek-span verkies om Suid-Afrika later vanjaar vanaf 16 September tot ... -
Hoërskool Strand toutrekkers sweet in Robertson-hitte
Arende sweet in Robertson-hitte Hoërskool Strand se toutrekspanne het bloed gesweet in Robertson waar die hitte van 35 grade Celsius ongenadig op al die WP en ... -
Hoërskool Swellendam toutrekkers oefen hard by Oakdale
Toutrek by Oakdale Op Saterdag, 15 Februarie 2020, het Hoërskool Swellendam se toutrekkers om 6 uur vertrek om die dag aan ‘n oefen kompetisie by Oakdale ... -
Hoërskool Strand kweek legendariese Toutrekkers
Hoërskool Strand kweek legendariese Toutrekkers! Op Saterdag 8 Februarie, het Hoërskool Strand vyf toutrekkers vereer met spesiale keppies waarop “Toutrek Legend 30” staan. Wat is ‘n ... -
Hoërskool Strand toutrekmeisies behaal tweede plek by kompetisie
Hoërskool Strand toutrekmeisies vlieg hoog Tydens die eerste gewigsafdeling van die afgelope Saterdag se toutrekkompetisie gehou te Worcester Gimnasium, het Hoërskool Strand se 480kg-meisiespan die vuur ...