Tag: Laser Run
-
Rob Ferreira High School Laser run athletes excel
Laser run national championship in Pretoria only two Rob Ferreira High School boys could go out of the 5 that qualified money reasons was help in ... -
HS Strand leerder presteer in die Laser Run
Alexander Smit presteer in die “Laser Run” Op Sondag, 8 Mei 2022 het Alexander Smit aan die Wes-Kaap Laser Run te Somerset College, Somerset-Wes, deelgeneem. Hy ... -
Rob Ferreira High School laser run championship results
Mpumalanga laser run championship Rob Ferreira High School athlete results are as follows: Under 17 boys Nhlakanipo Maseko 1st place Under 19 boys Kgosto machete 1st ... -
Sunridge PS learners excel at the SA Laser Championships
Congratulations to some of the Sunridge Primary learners who represented the Eastern Cape at the SA Laser Championships. Kadin Kretzmann won a gold medal (u/15) Hanre ... -
HS Outeniqua leerder wen silver by die 2021 Laser Run Wêreldkampioenskappe
Die talentvolle jong Kwagga, Ruan Rossouw, in Graad 8, is in die Suid-Afrikaanse Moderne Pentathlon Assosiasie se Elite Span opgeneem om Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskappe in ... -
Hoër Meisieskool Oranje Laser Run atleet presteer by wêreldkampioenskappe
Die 15-jarige Danielle Joubert van die Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag tweede geëindig by Laser Run-wêreldkampioenskappe in Egipte verower. Sy het dit Maandag opgevolg met nog ... -
LS Outeniqua Laser Run atleet samel in vir Wêreldkampioenskap
Baie voorspoed aan Laerskool Outeniqua Albert Myburgh wat hard besig is om fondse in te samel vir sy deelname by die Wêreldkampioenskap in Egipte. Ons is ... -
Hoërskool Durbanville atleet SA Laser Run naaswenner
Hoërskool Durbanville leerder Mila Aucamp het vanjaar op verskeie terreine presteer. Mila het aan die SA vlak 3 Swemkampioenskap deelgeneem, waar sy 3 goue en 3 ... -
Bryanston Primary School learners excel in SA Laser Run championships
Keira Holland and Thomas Hunt participated in the SA Laser Run Championships that took place at Somerset College in Somerset West over the weekend (26-28 March). ... -
LS Olifantsvallei atleet op pad na die 2021 Laser Run Werêld Kampioenskap
Baie geluk aan Laerskool Olifantsvallei atleet Daniël Theron wat na die UIPM 2021 Laser Run Werêld Kampioenskappe in Cairo Egipte, uitgenooi is. Hy verteenwoordig die O/11B ... -
Grey Kollege steratleet presteer in Tetrathlon en Laser run
Een van Grey Kollege se steratlete, Hanru Krause, presteer uitstekend in Tetrathlon en Laser run. Hy sal Suid-Afrika in Tetrathlon verteenwoordig tydens die wêreldbyeenkoms in Alexandrië, ... -
HS Strand Arend presteer in die SA Laser Run Kampioenskappe
Op Sondag, 21 Februarie 2021 het Alexander Smit aan die Wes-Kaap Laser Run te D’Aria, Durbanville gaan deelneem. Alexander het ’n eerste plek vir seuns o/19 ... -
Laser Run atleet hou LS Olifantsvallei se naam hoog by SA’s
Baie geluk aan Daniël Theron wat aan die SA Laser-Run Kampioenskappe vir Seuns o.11 deelgeneem het en ’n 4de plek behaal het. Hierdie is ’n puik ... -
HS Durbanville atleet kry silwer by SA Laser Run Kampioenskap
Hoërskool Durbanville atleet Mila Aucamp wen ‘n silwer medalje by die SA Laser Run Kampioenskap. Baie geluk Mila, ons is trots op jou! -
Laerskool Outeniqua Laser Run atleet kwalifiseer vir die SA’s
Albert Myburgh van Laerskool Outeniqua is gekies vir die 0/13 Laser Run Wes-Kaapspan wat einde Maart in Somerset-Wes aan SA’s gaan deelneem. -
Laerskool Olifantsvallei leerders vaar puik by die Laser-Run kompetisie
Twee van ons leerders het aan die 2UIPM Twee van ons leerders het aan die 2UIPM Laser-Run Kompetisie deelgeneem en ons is baie trots oor hul ... -
Grey Kollege spog met SA laser run kampioene
Twee Grey Kollege-atlete, Hanru Krause (o/15) en Botha Barnard (o/17) is as die SA-kampioene in “laser run” gekroon! Jean-Jacques Holtzhausen (o/17) het ‘n silwermedalje verower. Dié ... -
Grey College learners received their Free State Colours for laser running
Three of Grey College’s boys received medals at the Free State Laser Run Championships that was held on 1 February at Sentraal High School in Bloemfontein. ... -
Laser Running Champion for Eversdal Primary
Tatiana came first in the World Laser Run Championship. This championship was held on 6 September in Budapest. What an outstanding achievement. We are very proud ... -
Grey Kollege leerlinge skitter tydens SA Laserrun kampioenskappe
Botha Barnard en Jean-Jacques Holtzhausen het die Vrystaat verteenwoordig tydens die SA Laserrun kampioenskappe. Jean-Jacques en Botha het onderskeidelik goud en brons verower. Hulle is albei ingesluit in ... -
Langenhoven Gimnasium leerling is Laserrun Eden Kampioen
Zelna Hugo van Langenhoven Gimnasium, het aan Laserrun Eden Kampioenskappe deelgeneem – 7 April 2019 en behaal ‘n 1e plek. Zelna verteenwoordig Eden by Laserrun Wes-Kaap ... -
Hoërskool Stellenbosch atleet werf silwer medalje by WP-Laser-run
Lukas Botha van Hoërskool Stellenbosch verwerf silwer by WP Laser-run o/15 seuns . Hierdie sport, ‘n kombinasie van hardloop en laser pistool skiet , is begin ... -
Hoërskool Strand leerder presteer in de Laser Run Byeenkoms
Op Sondag, 14 April 2019 het Alexander Smit, leerder van Hoërskool Strand, aan die Wes-Kaap Laser Run-byeenkoms te Glenwood House, George deelgeneem. Hy behaal ’n eerste ... -
Primêre Meisieskool Oranje dogters presteer by Laser Run Vrystaatse Kampioenskappe
Die volgende dogters het 14 April deelgeneem aan die Vrystaat Kampioenskappe en soos volg presteer: Goud Donna le Roux Silwer Jenna Barnard Trusten Barnard Danny Pienaar ...