Tag: Eskom Ekspo
-
Laerskool Goedehoop leerder presteer by Eskom Expo
Laerskool Goedehoop leerder Zené van Heerden behaal ‘n Brons-toekenning vir haar projek, “Unmasking the Mask”. -
LS Lochnerhof presteer by Nasionale virtuele Eskom Ekspo vir jong wetenskaplikes
Lochnerhof se Gr.7-leerders het deelgeneem aan die Nasional Virtuele Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes wat in Augustus plaasgevind het. Die Lochie-leerders het uitstekend presteer. Die uitslae ... -
Hoërskool Strand leerder verwerf goud by die 2021 Eskom Ekspo
Baie geluk aan Michelle Pretorius in gr. 11 by Hoërskool Strand wat by die Wes-Kaap se Eskom Ekspo vir jong wetenskaplikes ‘n goue medalje verwerf het ... -
Graeme College participate in Virtual Provincial Eskom Expo
“Find inspiration anywhere and everywhere but most importantly find inspiration within yourself, for that is where Gift and Purpose collide to give you a perfect pathway ... -
Hoërskool Hartbeespoort leerder presteer by die Eskom Wetenskap Ekspo
Jay Rudd, ‘n graad 12 leerder laat Hoërskool Hartbeespoort breë bors van trots staan. Nie eens die matriek eindeksamen keer hom om te presteer op ander ... -
Hoërskool Douglas leerder oppad na Taiwan vir Wetenskap Ekspo
Baie geluk aan Miné Steenkamp, Hoërskool Douglas leerder wat Suid-Afrika by die 2020 Taiwan Internasionale Wetenskap Uitstalling gaan verteenwoordig. Sy het op Saterdag, 1 Februarie 2020 ... -
3 Hoërskool Punt leerders presteer uitstekend in ISF Eskom Ekspo
Drie van Hoërskool Punt se leerders het die afgelope vakansie aan die Nasionale ISF Eskom Ekspo in Johannesburg deelgeneem. Lunje Mengezeleli het ‘n silver medalje asook ... -
LS Rustenburg leerlinge verwerf brons medaljes by Eskom Ekspo
Baie geluk aan Derik Visser en Margo Naudé van Laerskool Rustenburg. Hulle verwerf elk ‘n bronsmedalje tydens die Eskom Expo Nasionale kompetisie! So trots 1600 leerders ... -
Hoërskool Parel Vallei presteer by Eskom Ekspo
Hoërskool Parel Vallei het vanjaar 24 projekte vir die Stellenbosch Eskom Ekspo ingeskryf. Dit is die vierde jaar wat PV aan die Ekspo deelneem. Tydens die ...