Besondere prestasie vir Hoërskool Strand “touch-rugby” speler
Besondere prestasie vir Hoërskool Strand “touch-rugby” speler. Jayden Steenkamp in graad 9C het ‘n besondere prestasie behaal deur vir die Suid-Afrikaanse o.18-span, wat in 2023 in Engeland aan die Jeug Wêreldbeker-toernooi gaan deelneem, verkies te word. Hoërskool Strand is besonder trots op hierdie speler en sy prestasie en wens hom die allerbeste toe.

Jayden Steenkamp