Tag: Boogskiet
-
Laerskool Rustenburg Boogskietskuts deel van NW boogskietspan
Laerskool Rustenburg Boogskietskuts deel van NW boogskietspan. Ons wil net die volgende Larrieskuts gelukwens met hulle verkiesing tot die 2022 AGA-NW Interprovinsiale primêre span wat aan ... -
Laerskool Olifantsvallei boogskuts presteer
Laerskool Olifantsvallei is baie trots op ons boogskiet skuts! Baie geluk aan Tylee Davids wat in die Wes-Kaap laerskool boogskiet span opgeneem is en wat in ... -
AGA Wes-Kaap Boogskiet Provinsiale Kompetisie
AGA Wes-Kaap Boogskiet Provinsiale Kompetisie, 30 Jul 2022. Altesaam 167 skuts het Saterdag, 30 Julie 2022 deelgeneem aan AGA Wes-Kaap se Provinsiale-kompetisie wat by Protea Heights ... -
Laerskool Rustenburg gekroon as boogskiet Interskole Kampioene
LARRIES INTERSKOLE KAMPIOENE! Larries boogskiet het Saterdag, 23 Julie ‘22 hulle jaarlikse Larries interskole boogskietkompetisie met groot presiesheid aangebied. Ons larrieskuts het groot sukses behaal by ... -
Goud vir Hoërskool DF Malan boogskiet skut
Hoërskool DF Malan boogskiet skut Janke van Niekerk het puik presteer in boogskiet en is opgeneem in die Africa Genesis Archery South Africa NPC-span. Janke het ... -
Laerskool Rustenburg boogskiet presteer by Vastrap
Laerskool Rustenburg boogskiet presteer by Vastrap! Larries boogskiet het Saterdag, 4 Junie ’22 aan die Vastrap interskole boogskietkompetisie by Laerskool Vastrap deelgeneem. Ons Larrieskuts het hul ... -
Laerskool Rustenburg skuts skiet boog by David Brink
Laerskool Rustenburg skuts skiet boog by David Brink! Larries boogskiet het Saterdag, 11 Junie ’22 aan die David Brink interskole boogskietkompetisie by Laerskool David Brink deelgeneem. ... -
HS Piet Potgieter leerder gekies om SA te verteenwoordig as lid van Junior Boogskietspan
J.C Botha graad 12 leerder aan die Hoërskool Piet Potgieter het uitstaande presteer in boogskiet en is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig as lid van die ... -
Hoërskool Witteberg boogskuts presteer
Die volgende Hoërskool Witteberg leerders op het die 7e Mei aan die Vrystaat Boogskiet rondte deelgeneem en die volgende rekords laat spat: Sophia Pieters het in ... -
Laerskool Rustenburg boogskietspan presteer by Baillie Park Interskole
Laerskool Rustenburg boogskiet het Saterdag, 14 Mei aan die Baillie Park Interskole boogskietkompetisie by Hoërskool Die Wilgers, Potchefstroom deelgeneem. Ons Larrieskuts het hul mooi van hul ... -
Laerskool Rustenburg boogskiet presteer by RHS
Laerskool Rustenburg boogskiet presteer by RHS! Larries boogskiet het Saterdag, 7 Mei aan die RHS interskole boogskietkompetisie by Hoërskool Rustenburg deelgeneem. Ons Larrieskuts het hul mooi ... -
Boogskiet bou vriendskappe oor die wêreld heen
Agt hoërskoolspanne en 363 AGA-skuts uit Suid-Afrika, Kanada en Namibie het op Saterdag, 23 April in ‘n internasionale interskole virtuele kompetisie kragte gemeet. Laerskool Bastion behaal ... -
Laer Volkskool boogskiet uitslae
Vier van ons leerlinge het Saterdag, 23 April 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie deelgeneem. Dit was deur Hoër Volkskool se Boogskietklub by Botanies aangebied. ... -
Laerskool Bosveld boogskuts presteer
Laerskool Bosveld Primary het kominde Saterdag 23 April 2022 aan die Boogskiet kompetisie by Vaalwater Waterberg Academy deelgeneem. Die skool se span het 1ste plek behaal ... -
Laerskool Rustenburg skuts presteer tydens Interskole
Larries Boogskiet het die afgelope Saterdag, 12 Maart ‘22 aan die Wesvalia interskole boogskietkompetisie deelgeneem by Hoërskool Wesvalia. Ons Larries boogskietspan het weer pragtig presteer en ... -
Uitstekende prestasie vir Laer Volkskool boogskiet skuts
Laer Volkskool boogskuts Wian en Eben Lötter het Saterdag, 12 Maart 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die kompetisie was aangebied deur ... -
Hoër Volkskool Boogskiet
Die skuts van Hoër Volkskool het die naweek deelgeneem aan ‘n boogskiet kompetisie, wat deur Hoër Volkskool aangebied is. Ons skuts het baie goed gevaar. Die ... -
HS Upington skuts vaar uitstekend tydens liga kompetisie
Uppie skuts vaar uitstekend Hoërskool Upington se skuts het 25 tot 26 Februarie 2022 deelgeneem aan hul eerste liga kompetisie. Janko Botma kry silwer medaljes in ... -
Laerskool Bosveld boogskuts het vernuf
Laerskool Bosveld Primary het op Saterdag 5 Maart 2022 aan ‘n boogskiet kompetisie by Hoërskool Ellisras deelgeneem. Die skool se span het ‘n 1ste plek behaal. ... -
Laer Volkskool boogskiet is tops
Baie geluk aan Laer Volkskool boog skuts Wian en Eben Lotter wat Saterdag, 26 Februarie 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie deelgeneem het. Die kompetisie ... -
Hoërskool Merensky Boogskuts span hul pyle
Skuts van Hoërskool Merensky se boogskietklub het op 19 Februarie by Cullinan aan ‘n ASA Boogskietbyeenkoms deelgeneem. Van die nuwelinge het by hierdie geleentheid gewys dat ... -
HS Waterkloof skuts presteer tydens die “SANAA World Archery Indoor Nationals”
Hoërskool Waterkloof se skutte presteer ongelooflik tydens die SANAA World Archery Indoor Nationals wat die afgelope naweek plaasgevind het. Hendre Verhoef – 1ste in seuns o.15 ... -
Boogskiet toekennings vir Laerskool Bastion skuts
Baie geluk aan Bastion se skuts vir hul toekennings ontvang by die NASP®-SA Nasionale Kampioenskappe 2021. -
Hoërskool Waterkloof boogskuts wen nasionale kampioenskappe
Hoërskool Waterkloof-boogskiet het die afgelope naweek tydens die 3Di nasionale kampioenskappe te Gabbatta Game Lodge uitstekend gevaar. Ons is trots op die volgende skutters met hul ... -
Laerskool Rustenburg Boogskiet NASP-NW Provinsiale Kampioene
Laerskool Rustenburg boogskiet het Saterdag, 4 September aan die 2021 NASP-NW Provinsiale boogskietkampioenskap by Hoërskool Rustenburg deelgeneem. Ons Larrieskuts het hul mooi van hul taak gekwyt ... -
LS Rustenburg boogskietskuts deel van 2021 NASP Noordwes Boogskietspan
Baie geluk aan ons Laerskool Rustenburg boogskietskuts wat verkies is om NASP-NW te verteenwoordig tydens die 2021 NASP-SA Interprovinsiale boogskietkampioenskap op Vrydag, 24 September 2021 te ... -
Laer Volkskool boogskut tans 3de in Oos-Kaap
Op 24 September 2021 het Wian Lotter van Laer Volkskool aan die Nasionale Interprovinsiale Boogskiet kompetisie deelgeneem. Hy behaal ‘n algehele 220ste plek vir Laer- en ... -
Hoërskool DF Malan boogskiet prestasie
Hoërskool DF Malan boogskiet prestasie. Janke van Niekerk (Graad 8 ) het die afgelope naweek aan die NASP-boogskietkompetisie (skole-liga Wes-Kaap), deelgeneem en sy was die top-vrou ... -
LS Bastion leerder verwerf Provinsiale en Nasionale klere vir Boogskiet
Layla Viljoen, Graad 6 leerder van Laerskool Bastion het gedurende hierdie jaar Provinsiale en Nasionale klere ontvang vir Boogskiet. Sy skiet in die onder 13 meisies ... -
Hoërskool Grens leerder behaal Provinsiale Boogskut-span
Jason Botha van Hoërskool Grens behaal die provinsiale Boogskut-span. Harde werk en toewyding lei tot sukses. Hoërskool Grens wens Jason geluk met die besondere prestasie. -
HS Witteberg boogskut presteer in ABO 3D-boogskietkompetisie
Johan Vorster, `n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg het op Saterdag 07 Augustus 2021 deelgeneem aan ‘n ABO 3D- boogskietkompetisie wat gehou is te Lochs ... -
HS Grens leerder presteer by die Buffalo Archery Club Bulls-Eye-kompetisies
Jason Botha van Hoërskool Grens het aan die Buffalo Archery Club Bulls-Eye-kompetisies by die Laerskool Gonubie deelgeneem. Hy presteer as volg: Jason skiet 276/300 Hy behaal ... -
Hoërskool Pietersburg boogskut presteer
Hoërskool Pietersburg boogskut presteer. Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende skole. Kry jou uitgawe vandag of klik hier vir die aanlyn ... -
Hugenote Hoërskool Boogskiet prestasie
Eckart Visser het Hugenote Hoërskool verteenwoordig by die Boogskiet Interskole, aangebied deur Hoërskool Bellville. Eckart het by die byeenkoms ‘n “Bulls Eye” geskiet met ‘n telling ... -
NASP Boogskiet – Interskole by Hoërskool Bellville
Weens die inperking kon NASP-boogskiet nie verlede jaar by die onderskeie skole kompetisies aanbied nie, maar daar was wel by Bowtime kompetisies aangebied toe dit weer ... -
Laerskool Bosveld neem deel aan die Interskole Boogskiet Kompetisie
Laerskool Bosveld Primary het die afgelope naweek aan hul 3de Interskole kompetisie deelgeneem te Waterberg Academy. Cassidy Kruger behaal ‘n 1ste plek en Anne-Mari Botes ‘n ... -
Laerskool Welgemoed boogskut presteer
Laerskool Welgemoed is baie trots op een van hul graad 7-leerders, Vianté Rossouw. Sy het einde Maart ‘n SA rekord geskiet vir dogters o/13 en goud ... -
Hoërskool Merensky Boogskuts haal Limpopospan
Op 24 en 25 April het skuts van Hoërskool Merensky pyle gespan vir deelname aan die virtuele South African National Indoor Archery Championship (SANIAC) in die ... -
Laerskool Bosveld skuts mag maar skiet
Die skuts van Laerskool Bosveld Primary het stof in die ander mense se teiken geskiet op Saterdag, 17 April 2021. Die skool is baie opgewonde om te ...