AGA Wes-Kaap Boogskiet Provinsiale Kompetisie
AGA Wes-Kaap Boogskiet Provinsiale Kompetisie, 30 Jul 2022. Altesaam 167 skuts het Saterdag, 30 Julie 2022 deelgeneem aan AGA Wes-Kaap se Provinsiale-kompetisie wat by Protea Heights Academy plaasgevind het.
Bullseye-kompetisie
- Laerskool dogters: 1ste plek Annika Badenhorst (LS Bastion); 2de plek
- Leone Retief (LS Bastion); 3rde plek Lee-Ann Thomas (LS Bastion) Laerskool
- seuns: 1ste plek Jeanre Swanepoel (LS Bastion); 2de plek MJ Eygelaar (LS
- Bastion); 3rde plek Bjorn Venter (LS Gene Louw) Hoerskool seuns: 1ste plek
- Henre Serfontein (HS Stellenberg); 2de plek Cobus van Heerden (PHA); 3rde
- plek Daniel Dempers (Reddam House) Hoerskool meisies: 1ste plek Janke van
- Niekerk (HS DF Malan); 2de plek Anika Louw (HS Monument Park); 3rde plek:
- Giselle van Wyk (HS Labori)
3D-kompetisie
- Laerskool dogters: 1ste plek Henriette Poolman (Curro Uitzicht); 2de plek
- Annika Badenhorst (LS Bastion); Leone Retief (LS Bastion) Laerskool seuns:
- 1ste plek Xian Strydom (LS Gene Louw); 2de plek Jeanre Swanepoel (LS
- Bastion); PJ Hamman (LS Bastion) Hoerskool seuns: 1ste plek Henre
- Serfontein (HS Stellenberg); 2de plek Daniel Dempers (Reddam House); 3rde
- plek Rick van Nugteren (HF Stellenberg)
- Hoerskool meisies: 1ste plek Anika Louw (HS Monument Park); 2de plek
- Adeshka Groenewald (HS Bellville); Danelle van der Merwe (HS Bellville)
Skolespanne
- Laerskool Bastion wen beide die Bullseye en 3D kompetisies in die
- Laerskool-kategorie Protea Heights Academy wen beide die Bullseye en 3D kompetisies in die Hoerskool-kategorie.
Na afloop van die kompetisie is die spanne bekend gemaak wat AGA Wes-Kaap tydens die Nasionale Kompetisie op 5-7 Oktober 2022 te Mistico Equestrian Centre in die Paarl gaan verteenwoordig. Skuts van regoor Suid-Afrika gaan hul skole,klubs en provinsies tydens die kompetisie verteenwoordig. AGA Wes-Kaap is trots om hierdie jaar vir die eerste keer ‘n ontwikkelingspan vir die Nasionale Kompetisie te kan inskryf.