AWSUM School News

Top Menu

  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

logo

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • ’n Hoërskool Zwartkop redenaar wat haar sê kan sê

  • HTS Sasolburg hosted an all technical school skills competition

  • Aliwal North Primary netball end season with a mini “Fast Five” tournament

  • Hoërskool Ermelo ruiters presteer by 4de SANESA “Qualifier”

  • LS Aliwal-Noord speel hul harte uit by St Michael’s hokkie toernooi

Tag: Kultuur

Home›Posts Tagged "Kultuur"
  • Kultuur
    By Karien Frans
    4th Aug 2022
    81
    0

    Hoërskool Ermelo-kultuur kleur gemoedere in

    Hoërskool Ermelo-kultuur kleur gemoedere in  Die Erries se kultuurliefhebbers het op Donderdag 28 Julie die eerste kultuuraand gehou en dié was ’n toonbeeld van die sukses ...
    Read More
  • Kultuur
    By Michelle Davids
    2nd Jun 2022
    238
    0

    ‘n Suksesvolle kultuuraand word aangebied by Curro Mosselbaai

    Op 17 Mei het Curro Mosselbaai se laerskool en hoërskool kragte ingespan om hierdie kwartaal se kultuuraand aan te bied. Kultuuraande as glansgeleentheid word gereeld gehou ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    1st Jun 2022
    240
    0

    Die Hoërskool Bergvlam se eie fees

    Die Vlammies se eie fees! Vlammiefees vir 2022 het op Maandag 16 Mei afgeskop met ‘n aand vol Drama. Inskrywings vir Vlammies om deel te neem ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    31st May 2022
    283
    0

    Laerskool De Tyger Kultuur Nuus

    Amelia Grobler (Graad 6) het in April ‘n oudisie gedoen vir ‘n kortfilm. “Speeltoneel” het haar gekies om deel te neem aan ‘n vier maande aanlyn ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    17th Nov 2021
    314
    0

    Talentvolle Gr 9 leerder van Hoërskool DF Malan word bekroon

    Dirk Hagen in gr. 9 is genooi om die afgelope naweek ’n verskeidenheid prestige prysuitdelings in Pretoria by te woon en hy is vir prestasies in ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    15th Nov 2021
    327
    0

    Laerskool Stulting is trots op hul kultuur uitblinker

    Melita Steyn, ‘n Gr.6 leerder van Stulting, het aan die nasionale rondte van die Talent Africa kompetisie deelgeneem. Tussen 3036 deelnemers het sy ‘n goud in ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    10th Nov 2021
    406
    0

    Hoërskool Swellendam leerders lewer unieke toesprake

    Gailyn en Jozé het ons skool gaan verteenwoordig in die “Regional museum competition” waar albei ‘n unieke toespraak gelewer het. Hulle was met oop arms verwelkom. ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    21st Oct 2021
    397
    0

    HS Wonderboom presteer by Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria Kunswedstryd

    Die volgende Wonnieleerders het onlangs aan die Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria Kunswedstryd deelgeneem en weg gestap as Algehele Wenners in hul afdeling. Minjone Müller (Middel) is aangewys ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    18th Aug 2021
    652
    0

    Hoërskool Merensky ‘n plek waar kultuur koning kraai

    Hoërskool Merensky se bekende kunsteskool, die MDDK, het met ‘n uitmuntende produksie Onder Konstruksie van 18 tot 20 Mei bewys waarom die skool in Limpopo bekend ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    17th Aug 2021
    349
    0

    Hoërskool Louis Trichardt leerder ontvang Springbokkleure vir kultuur

    Hoërskool Louis Trichardt leerder ontvang Springbokkleure vir kultuur. Luandi van Zyl behaal 1ste plek in haar ouderdomsgroep (16-19 jr.) in ’n internasionale kompetisie van Talent Africa. ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    16th Aug 2021
    481
    0

    Hoërskool Parel Vallei se kuber-kunstewenners

     Dié twee graad 8-leerders van Hoërskool Parel Vallei klim met selfvertroue op enige verhoog. Of dit nou ‘n letterlike of digitale verhoog is, hulle daag op ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    13th Aug 2021
    258
    0

    Fichardtpark Primêre Skool se Kultuurpresteers

    Hiermee Fichardtpark Primêre Skool se Kultuurpresteers. Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende skole. Kry jou uitgawe vandag of klik hier vir ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    4th Aug 2021
    369
    0

    Hoërskool Bredasdorp Gr 9 leerder presteer in Kultuur

    Hoërskool Bredasdorp is met reg trots op Helena Kriel in gr 9.  Sy is ‘n veelsydige leerder wat, ten spyte van die beperkings wat die Covid-pandemie ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    5th Jul 2021
    238
    0

    Hoërskool Overkruin leerders presteer in Talent Africa kompetisie

    Drie van Hoërskool Overkruin se talentvolle Ovies het in Junie aan die Talent Africa kompetisie deelgeneem. Hulle is al drie deur na die Nasionale rondte wat ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    18th Jun 2021
    771
    0

    Curro Kathu kultuur prestasie

    Baie geluk aan Ansuné Stolk wat deurgedring het na die finale rondte in die“Speeltoneel kompetisie”. Hierdie is voorwaar ‘n besonderse prestasie aangesien sy uit duisende leerders ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    3rd Jun 2021
    437
    0

    Hoërskool Waterkloof leerders wys hul kultuurtalent tydens Kultuurweek 2021

    Kultuurweek 2021 – Hierdie jaar se kultuurweek met Angelique Bloemhof en Rikus Wessels, hoofleiers van Akatuur, aan die stuur, was beslis ‘n groot aantrekkingskrag. Die Hoërskool ...
    Read More
  • Kultuur
    By Andreneza Damonse
    26th May 2021
    753
    0

    Hoërskool Merensky waar kultuur koning kraai

    Hoërskool Merensky se bekende kunsteskool, die MDDK, het met ‘n uitmuntende produksie Onder Konstruksie van 18 tot 20 Mei bewys waarom die skool in Limpopo bekend ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    26th Nov 2020
    1230
    0

    Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se skoollied kom huis toe

    Mev Suzanne van Niekerk het vandag ‘n stukkie geskiedenis aan ons kom oorhandig: die Oorspronklike, Handgeskrewe bladmusiek van ons geliefde skoollied. Haar oupa, dr Jan Pienaar, ...
    Read More
  • Kultuur
    By Andreneza Damonse
    25th Nov 2020
    535
    0

    Laerskool Brits spog met kultuur vure wat hoog brand

    Laerskool Brits  spog met  kultuurvure  wat hoog brand by ons Britsies! Ons is baie trots op elkeen wat deelgeneem het.Baie Geluk!
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    16th Nov 2020
    468
    0

    Hoërskool Ermelo hou prag-Kerssangdiens

    Op Maandag 9 November het die Errieraad van 2021 hulle amptelike eerste funksie gehad. Die Kerssangdiens is ‘n jaarlikse instelling om die jaar op ‘n gepaste ...
    Read More
  • Kultuur
    By Andreneza Damonse
    20th Oct 2020
    302
    0

    Hoërskool Noord-Kaap spog met Kultuurnuus

      Hoërskool leerder ,Stethen Liebenberg is die nasionale wenner by Oppie Tong Af se Golden Tongue afdeling. Deelnemers het slegs vyf minute voorbereidingstyd gehad, en moet ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    12th Oct 2020
    478
    0

    Nóg kultuurprestasies vir Hoërskool Ermelo

    Ten spyte van die uitdagings van COVID-19, het Erries wéér uitstekend presteer op kultuurgebied. Chrizanne Joubert, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het ‘n vierde plek behaal ...
    Read More
  • Kultuur
    By Michelle Davids
    2nd Sep 2020
    748
    0

    Laerskool Randhart leerders presteer op kulturele vlak

    Die volgende leerders het tydens die inperkingstyd op kulturele vlak presteer: Mieke Pretorius, Leané Taljaard, Karlien Taljaard, Clarissa Müller en Karli Müller het almal aan die ...
    Read More
  • Kultuur
    By Michelle Davids
    5th Aug 2020
    591
    0

    Hoërskool Ermelo leerder skitter tussen bekendes

    Errie skitter tussen bekendes Hayley van der Walt graad 8-leerder van EHS, het gedurende die grendeltyd deelgeneem aan oudisies vir ABS-Produksies se Speeltoneel 2020 in samewerking met aktrise ...
    Read More
  • Kultuur
    By Michelle Davids
    23rd Jun 2020
    899
    0

    HS Frikkie Meyer leerders presteer in Pierneef Digitale Kunstefees

    Pierneef Digitale Kunstefees se uitslae: Is baie trots op hierdie kinders, hulle het ongelooflik hard gewerk dwarsdeur die inperking wat getuig van selfdissipline en deursettingsvermoë Gr ...
    Read More
  • Kultuur
    By Michelle Davids
    15th May 2020
    657
    0

    Leer ken Laerskool Witpoort leerders se kultuur

    GRAAD 6 KULTUUR Die definisie van kultuur in die HAT is “Die ganse geestelike besitting van ‘n volk of groep op elke lewensterrein; die geesteslewe; die ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    11th Mar 2020
    586
    0

    LS Mooirivier leerders gekies vir finale redenaarskompetisie

    Dit was die Super 12 redenaarskompetisie op 6 tot 7 Maart, te Laerskool Constantiapark. Laerskool Mooirivier het twee individuele redenaars wat deurgedring het na die finale ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    24th Oct 2019
    669
    0

    Hoërskool Volkskool se ATKV onniedoor 2019

    Hierdie jaar het die ATKV hul jaarlikse Onniedoor op die 15de Oktober gehou. Die onderwysers moes in spanne teen mekaar kook en kyk wie op die ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    22nd Oct 2019
    403
    0

    LS Rustenburg Seniors hou Kultuuraande

    Laerskool Rustenburg het die afgelope week hul jaarlikse Kultuuraande gehou. Tydens die aande het die leerders hul kultuurtalente aan die gehoor bekendgestel.  Op die spyskaart was:  ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    22nd Oct 2019
    529
    0

    LS Rustenburg hou week van Kultuuraande

    Laerskool Rustenburg het die afgelope week hul jaarlikse Kultuuraande gehou. Tydens die aande het die leerders hul kultuurtalente aan die gehoor bekendgestel.  Op die spyskaart was:  ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    18th Oct 2019
    2283
    0

    HS Jan Viljoen se laaste saalbyeenkom vir matrikulante

    Die matriekulante van Hoërskool Jan Viljoen is onlangs deur ‘n erewag na die skoolsaal vergesel. Hier is hul laaste saal byeenkoms met ‘n pragtige boodskap deur ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    15th Oct 2019
    616
    0

    HS Porterville se Matriekuitstapdag

    Hoërskool Porterville se uitstapdag het begin met ‘n tee saam met ouers en onderwysers, toe ‘n saalbyeenkoms en teken van die jaarboek, lui van die handklok ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    15th Oct 2019
    1016
    0

    LS Truida Kestelle is die Top musiekskool in Oos-Vrystaat

    Die volgende leerders van Truida  Kestell het baie goed presteer tydens die UNISA klaviereksamens. Voor: Niennke van Zyl (Lof 85%), Lisa Swart (Ererol 96%), Rozandi Niemann ...
    Read More
  • Kultuur
    By Karien Frans
    14th Oct 2019
    1593
    0

    Laerskool Blanco kultuurprestasies

    Laerskool Blanco is so trots op hierdie kinders wat erkenning ontvang het vir besondere prestasie in Kultuur, baie geluk aan elkeen van hulle.
    Read More
  • Kultuur
    By Michelle Davids
    14th Oct 2019
    474
    0

    Hoërskool Ermelo Kultuurfees ‘n reuse sukses

    Artisticulta Kultuurfees: reuse sukses vir die Erries Op Woensdag 9 Oktober het ‘n groot groep Erries deelgeneem aan die eerste Artisticulta Kultuurfees wat gehou is by ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    9th Oct 2019
    1072
    0

    Matrieks by HS Porterville hou hul laaste saalopening

    Hoërskool Porterville se Graad 12’s het die 7de Oktober hul laaste saalopening saam met onderwysers en mede-leerders gehad. Die skool se boodskap was as volg aan ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    9th Oct 2019
    859
    0

    HS Florida leerder neem deel aan Dance Festival

    Andrea de Lange, leerder van Hoërskool Florida in graad 9, het in September aan die Roodepoort Dance Festival deelgeneem. Sy verwerf drie goue medaljes vir haar ...
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    8th Oct 2019
    695
    0

    LS Rustenburg se kleingoed tree op by Huis Sering

    Laerskool Rustenburg se pragtige kleingoed het die afgelope week ‘n Pom Pon en slagorkesoptrede te Huis Sering gehad.
    Read More
  • Kultuur
    By Meinette van Zyl
    8th Oct 2019
    698
    0

    2009 Matrikulante van Ligbron hou Reünie

    Die 2009 matrikulante het die afgelope naweek hulle 10 jaar Reünie gevier.  Die oud-leerlinge het op Saterdag, 5 Oktober 2019, onder leiding van mnr. Kobus Stander ...
    Read More
1 2 3

SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© Awsum News.

Subscribe to our newsletter

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Follow us

Join Us on Facebook

  • Pretoria East
  • Pretoria North/Moot
  • Centurion
  • Joburg South
  • Joburg East
  • West Rand
  • Johannesburg
  • Vaal Driehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Natal
  • South Coast
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Lowveld
  • Highveld
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • E-Edition
  • Mobile App for Schools
  • Advertise with us
This website was designed and developed by Semantica Digital
betebet
betebet giriş

psikolog

Send this to a friend