Tag: Uitstappie
-
Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub het ‘n besige naweek agter die blad
Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub het ‘n besige naweek agter die blad. Hierdie afgelope naweek (28 en 29 Mei) het Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub weer ‘n vol aktiewe ... -
HS Punt starganza finaliste besoek Onse Rus tehuis
Ons starganza finaliste het op 13 April Onse Rus tehuis besoek. Hier het Me Tania de Kock die storie van paasfees vertel terwyl ons finaliste paaseiers ... -
Laerskool Bellville-Noord besoek NSRI
Tydens ‘n besoek aan Simonstad op Saterdag, 23 April, het Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub ‘n baie interessante, leersame en opwindende tyd deurgebring by Stasie 10 van ... -
Laerskool Bellville-Noord besoek Tafelberg
Sondag, 24 April, het Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub Tafelberg besoek. Dit was ‘n wonderlike ervaring en vir ‘n hele paar leerlinge die eerste keer ooit. Oppad ... -
Morgenzon Landbou Akademie Waterwese uitstappie
‘n Skooldag het effens anders begin by Morgenzon Landbou Akademie toe die gr 10 en gr 11 lede op n uitstappie na die Department van Waterwese ... -
Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub kuier lekker by vliegveld
Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub was die afgelope naweek van 4+5 September op hul laaste kort oorslaapkamp hierdie kwartaal. Tydens hierdie kort kamp het die groep die ... -
LS Bellville-Noord groentjiesklub se Karookamp 2 was `n belewenis
Nadat Covid Vlak-4 die oorspronklike Karookamp vir 8 lede van Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub die vakansie verhoed het, was dit wel moontlik die pasafgelope langnaweek rondom ... -
Rûens Kollege Graad 7-klas besoek die Kwekery
Die Rûens Kollege Graad 7-klas het by Roodehoogte Kwekery net buite Robertson gaan kers opsteek oor hoe om ‘n groeitonnel te bedryf. Hulle gaan een by ... -
Rûens Kollege se Graad 1’s geniet `n leersame uitstappie by Habata
Die Graad 1’s het vandag ń baie leersame uitstappie na Habata in Robertson gehad en meer geleer oor druiwe en hoe ń pakstoor werk. Baie dankie ... -
Esselenpark Senior Sekondêre Skool Voetslaanklub geniet uitstappie
Esselenpark Senior Sekondêre Skool se Voetslaanklub is sedert 2019 aan die gang onder leiding van mnr. Dick. Hierdie klub geniet die Wonderlike uitstappies terdeë! -
Robertson Voorbereidingskool voorskool besoek hotel
Robertson Voorbereidingskool se Gr R’s het onlangs die Grand Hotel besoek. Die Groenklas het die hotel op Maandag, 2 Maart besoek en die Rooiklas het op ... -
LS Vredendal graad 2’s geniet uitstappie na kelder
Vrydag 21 Februarie, het Laerskool Vredendal se Graad 2-leerders die geleentheid gehad om ‘n kelder te besoek. Hul kon die proses van wynmaak sien en het ... -
Laerskool WA Joubert gr.4 leerders besoek Taal-en Paarlmuseum
Om in die 3de oudste dorp in ons land te bly, maak ‘n mens so trots en dankbaar! Die Graad 4 leerders het vandag die Taal-en ... -
Nuwe Hoop Skool leerders geniet uitstappie na Wonderboom lughawe
Die Graad 1U klas was vandag vir ‘n opwindende uitstappie na Precision Aviation Services by Wonderboom lughawe. Hulle was vreeslik opgewonde en het die uitstappie baie ... -
Laerskool Stulting Gr.7’s verken die rotspoele
Uitstappie strand toe Die gr.7-leerders het weereens teorie aktief toegepas deur om die rotspoele te verken. Hulle moes onder andere seekatte, vossies, krappe en nog baie ... -
Laerskool Eikestad Gr. R-leerders verken die skool
Die graad R-leerders van Laerskool Eikestad het onlangs die skool verken. Hulle kry ‘n spesiale besoek van die skoolhoof, Meneer Henk Weyers. Hy het ‘n pragtige ... -
Primêre Skool Springbok leerders besoek Spar
Primêre Skool Springbok se Graad 4-leerders het onlangs die plaaslike Spar winkel besoek. Die leerders het dit vreeslik geniet en ongelooflik baie geleer! -
Northcliff House leerders het hope pret by Spur
Die Graad 1A klas se leerders het hulle gate uit geniet op hul uitstappie Spur toe! -
Hoër Volkskool Graaff-Reinet leerders besoek Camdeboo Jeugsentrum
Die gr 10 leerders van Hoër Volkskool Graaff-Reinet het ‘n Lewensoriëntering uitstappie gehad na die Camdeboo Jeugsentrum teen Spandaukop. Hier het die leerders meer geleer van ekosisteme ... -
Longacres Privaatskool leerders gaan op ‘n lekker uitstappie
Longacres Privaatskool se graad 5 leerders het die jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit as ‘n graadgroep en dit by awesome plekke. Die leerders het op 8 ... -
Laerskool De Tyger se Gr 3’s besoek ‘n krokodilplaas
Laerskool De Tyger se graad 3’s was op ‘n avontuurlustige uitstappie na die Le Bonheur krokodilplaas. Die leerders het die krokodille van naby gesien en ook ... -
Robertson Voorbereidingskool Gr 1 maats geniet uitstappie
Robertson Voorbereidingskool Gr 1 maats het hierdie week ‘n baie bekende restaurant besoek en is so heerlik bederf. Hulle kon sien hoe die kos voorberei word ... -
Worcester Primêr Gr 2 leerders geniet uitstappie na Two Oceans Aquariam
Worcester Primêr Graad 2 leerders het ‘n heerlike uitstappie na die Two Oceans Aquarium in Kaapstad gehad. Die leerders het dit geniet om sien hoe dit ... -
Worcester Voorbereidingskool geniet uitstappie na Kaapstad
Worcester Voorbereidingskool se Graad 3 Klasse was in November op ‘n uitstappie na Izoko Museum, Two Oceans Aquarium en hulle was op ‘n lekker bootrit. Dit ... -
Robertson Voorbereidingskool Gr 3’s gaan op uitstappie
Robertson Voorbereidingskool, Gr 3 leerders gaan op hulle jaarlikse uitstappie en besoek Klein Plasie, die Pionierskool en ‘n melkery. Dankie aan die juffrouens en mammas wat ... -
Laerskool Stulting uitstappie na African Dawn
Uitstappie na African Dawn Die afgelope week het die Gr. 2’s van Laerskool Stulting op hul jaarlikse uitstappie na African Dawn gegaan. Soos gewoonlik het die ... -
Laerskool Jan Cilliers geniet uitstappie
Laerskool Jan Cilliers se graad 1’s se uitstappie na Garden World was nie net vet pret nie maar ook baie insiggewend. Diere gevoer, van plante geleer ... -
Laerskool Stulting Gr.3’s besoek Langkloof Bricks
Die Gr. 3’s was bevoorreg om by Langkloof Bricks ‘n draai te kon maak. Elkeen het n bolletjie klei gekry wat hulle lekker besig gehou het ... -
Laerskool Stulting Gr.R & RR maatjies leer oor plaasdiere
Tyd vir uitstappies Uitstappies vir ‘n leeftyd se herhinneringe! Verskeie grade van Laerskool Stulting was onlangs op hulle jaarlikse uitstappies. Die Gr. R & RR maatjies ... -
Gr 10’s van Hoërskool Eben Dönges besoek Intaka Eiland
Graad 10 Leerders van Hoërskool Eben Dönges het hul jaarlikse lewenswetenskap uitstappie gehad na Intaka Island. Die leerders was verstom oor die prag van die natuur. -
Laerskool Stulting Gr.6’e besoek die Science Centre
Die Gr.6-leerders het onlangs op hulle jaarlikse uitstappie na die Science Centre in Uitenhage gegaan. Daar het hulle n lesing bygewoon wat propvol baie interessante eksperimente ... -
Laerskool FD Conradie Gr R uitstappie na Laerskool Koue Bokkeveld
Die graad R-klas was vandag op ń heerlike uitstappie na Laerskool Koue Bokkeveld. Ons leerders het dit vrééslik geniet! Baie dankie Laerskool Koue Bokkeveld! -
Worcester Voorbereidingskool geniet Tafelberg
Die Graad 4 Klasse van Worcester Voorbereidingskool het onlangs ‘n uitstappie na Tafelberg gehad. Vir party leerders was dit ‘n eerste keer. -
Hoërskool Ermelo Gr.12-Uitstappie na Maropeng
Graad 12-Erries geniet Lewenswetenskappe uitstappie na Maropeng. Op Woensdag 9 Oktober 2019 het al die graad 12-Lewenswetenskappe en Life Sciences leerders van EHS die Maropeng-uitstalsentrum en ... -
Laerskool Grens Gr.3 uitstappie na Lekkeroord
Op 9 Oktober het die Graad 3’s van Laerskool Grens ‘n heerlike uitstappie by Lekkeroord gehad. -
Northcliff House College gaan kyk Sonja en Tjokker
Northclif House College se graad 1A klas het hul uitstappie na Hoërskool Hermanus baie geniet! Hulle het vir “Sonja en Tjokker” te gaan kyk. Die leerders ... -
Hugenote Hoërskool leerders besoek Babylonstoren
Die graad 10 Lewenswetenskapleerders van Hugenote Hoërskool besoek Babylonstoren: Source: Facebook -
Hoërskool Punt Natuurlewestap
Punt se Natuurlewestap-klub het die afgelope naweek ‘n uitstappie na Rondebossie Diepwalle aangepak. As gevolg van die brande moes die groep ongelukkig van die oorspronklike roete ... -
Hugenote Hoërskool dogters woon “Woman in Engineering”-dag by
Belangstellende Graad 10 en 11 dogters van Hugenote Hoërskool het vandag die “Women in Engineering”-dag bygewoon by Universiteit Stellenbosch: