Hoërskool Ermelo graad 11-top tien besoek TUKS
Hoërskool Ermelo besoek die Universiteit van Pretoria. On Friday 29 July the Grade 11 Top 10 academic learners of EHS, alongside dozens of other schools’ top achievers, had the wonderful opportunity of visiting the University of Pretoria, more popularly known as Tuks.
Dié leerders het die voorreg gehad om die kursusuitstalling van UP by te woon en sodoende hulle nuuskierigheid oor al die verskillende beskikbare kursusse te bevredig. Thereafter, the grade 11’s made their way to the university’s auditorium and learned what being a JuniorTukkie is all about, laughed at quite a lot of content, and, among others, received a speech from legendary pulmonologist, Dr Emmanuel Taban.
Hulle dag eindig met ‘n groepfoto met al die ander graad 11’s waar hoede (en serpe!) in die lug gegooi is. Well done to each and every Grade 11 Top 10 learner who attended this event. Hou so aan! Ons is trots op julle.

Die groep graad 11-leerders wat almal op die top tien is, tydens hul besoek by die Universiteit van Pretoria