Oosskool ATKV Applous en Super 12
Baie geluk aan ons junior – en seniorkoor wat presteer het by die ATKV Applous en Super 12:
- Juniorkoor verwerf Goud vir die ATKV Applous en Super 12.
- Seniorkoor verwerf Silwer vir die ATKV Applous en Super12.

Juniorkoor Applous

Seniorkoor Applous
Laerskool Pietersburg Oos se junior – en seniorskaakspan behaal albei ‘n 3de plek by die Super 12. Oosskool het ‘n algehele 2de plek vir skaak behaal in die Super 12.

Junior Skaakspan

Senior Skaakspan