Laerskool Tzaneen Redenaars
Baie geluk aan Miané en Sulé Espach, Weirich Vorster, Luan en Ilana Lubbe, Pieter en Willem Mostert wat genooi is om aan die volgende rondte van die Oppie Tong Af redenaarskompetisie te gaan deelneem. Dit sal plaas vind vanaf 13-15 Oktober te Leriba Lodge in Centurion.

Pieter Mostert

Willem Mostert

Ilana Lubbe

Luan Lubbe

Miané Espach

Sulé Espach

Weirich Vorster