Hoërskool Hans Strijdom kwartaal 2 hokkie uitblinkers
Hoërskool Hans Strijdom kwartaal 2 hokkie uitblinkers.
Die 0.14 Hokkiedogters wat gekies is vir die Verre Noord Bokkieweek span Annika Pienaar, Lihany Smal en Ja-né Bronkhorst.
0.19 Verre Noord Rugbyspan gekies om aan die Bokkieweek deelteneem. Ruben Kotze, Neville Barnard, Nicolai Kruger en Zak Blignaut