Tag: Prysskiet
-
Hoërskool Ermelo vaar weer goed in skiet-kompetisie
Die Errie-skuts het aan die vyfde prysskiet-kompetisie van die jaar deelgeneem en die skuts het weereens baie goed geskiet. Ses van die Erries het hul persoonlike ... -
Rob Ferreira skiet uitslae
Hier is uitslae van Mpumalanga provinsiale gewere prysskiet in Bethal. O.14 uit 44 skuts Zane Potgieter 3de Stephni Laubscher 17de Andrea van der Walt 26ste Jethro ... -
Hoërskool Aliwal-Noord leerders neem deel aan Prysskiet
Vrystaat Prysskiet op eie bodem! Tydens die 13 en 14 Maart, was Hoërskool Aliwal-Noord die gasheer vir die Vrystaat Prysskiet 2 kampioenskappe. Hoërskool Sentraal, Hoërskool Fichardtpark, ... -
Ligbron skuts behaal goeie plekke
Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week, Dinsdag 14 Mei tot Saterdag 18 Mei, tuis aan die Prysskiet 5 Kompetisie deelgeneem en ... -
Hoërskool Sentraal presteer goed by prysskiet 3
Die volgende leerders van Sentraal het aan die prysskiet 3 deelgeneem en baie goed presteer. -
Ligbron Akademie skuts goed op dreef
Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week aan die 3rde Prysskietkompetisie deelgeneem wat in plaasgevind het. Die volgende skole het deelgeneem: Nkangala ... -
Ligbron skuts neem deel aan eerste pryskiet-kompetisie vir 2019
Die Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag en Vrydag, 21 en 22 Februarie aan die Prysskiet 1 kompetisie deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo ...