Hoërskool Ben Viljoen Prysskiet 5 uitslae
Prysskiet 5 het plaasgevind in die vorm van ‘n posliga op ons tuisgronde. Afgesien dat elke skoot op tuisgronde geskiet is, word die hele provinsie se uitslae saam beskikbaar gestel. ‘n Totaal van 158 skuts het aan hierdie posliga deelgeneem. Die uitslae vir Hoërskool Ben Viljoen se skuts is as volg:
0.14:
- Ethan Marnitz skiet 911 uit 1600 – algeheel 37ste uit 44 skuts
- Ané Pretorius skiet 1046 uit 1600 – algeheel 27ste uit 44 skuts
0.16:
- Amber-Lee Bronkhorst skiet 1237 uit 1600 – algeheel 22ste uit 62 skuts
0.21:
- Brian Enslin skiet 1310 uit 1600 – algeheel 9de uit 31 skuts
- Jaco Pretorius skiet 1218 uit 1600 – algeheel 23ste uit 31 skuts

Agter: Ethan Marnitz, Jaco Pretorius en Brian Enslin Voor: Amber-Lee Bronkhorst & Ané Pretorius