Kuswag Skool Gr 7’s help Strand skoonmaak
Strand skoonmaak saam met die CleanSurf project: Baie, baie dankie aan al die Graad 7 leerders wat vandag so wonderlik gehelp het, julle is absoluut sterre. Kuswag Skool het bykans ‘n ton rommel op die strand opgetel vandag!
Baie dankie aan Juffrou Curran, Juffrou Pretorius, Mnr Bigaignon en Mnr Powell vir hulle bydrae ook!
