Tag: Ope Water Swem
-
Hoërskool Suid-Natal Ope Water swemmers vaar goed in Midmardam
Hoërskool Suid-Natal Ope Water swemmers het aan die Capital K deelgeneem wat by die Midmardam plaasgevind het deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar! Uitslae: 3km Ope ... -
Leerder van HS Ferdinand vaar goed by SA Ope Water Kampioenskappe
Retief Esterhuysen, ‘n leerder van Hoërskool Ferdinand, het die afgelope naweek aan die SA Ope Water Kampioenskappe deelgeneem in Jeffreys Baai. Dit behels lang afstand swem ... -
Leeuwenhof Akademie leerders neem deel by Midmar Myl
Leeuwenhof Akademie leerders het by die Midmar Myl deelgeneem. Lukas Mostert het in die kategorieë vir seuns o.13 en jonger/Mans 31 en ouer. Hy het ‘n skitterende ... -
Hoërskool Bultfontein swemmers presteer pragtig by Midmar-myl
Hoërskool Bultfontein se swemmers het onlangs deelgeneem aan die Midmar-myl. Die leerders was soos visse in die water en het pragtig presteer. Bulties is trots op ... -
Grey Swemmers swem skitterend by Midmar-Myl
Die Grey-swemspan het die afgelope naweek aan die Westville-aflosgala in Durban, asook aan die Midmar-Myl in Pietermaritzburg deelgeneem. Die volgende afllosspanne het eerste plekke behaal tydens ... -
Kuswag Skool leerders en onderwyser voltooi Midmar Myl 2020
Baie geluk aan hierdie Kuswag Skool leerders, en onderwyser Mnr Fibiger, wat die Midmar Myl geswem (en voltooi) het hierdie jaar! -
Hoërskool Florida swemmers blink uit by Midmar Myl
Hoërskool Florida swemmers blink uit by Midmar Myl Die eerste Midmar Myl is in 1974 geswem, met slegs 153 manlike deelnemers. Geen dames mag in daardie ...