Laerskool Eureka provinsiale deelnemers
Die volgende leerders van Laerskool Eureka was ingesluit in Provinsiale spanne, baie geluk aan elkeen van hulle:
- Lijan Horne
- Hannes Beukes
- Divan Rost
- Jovan Oosthuizen
- Akasha Greeff
- Lia Nel
- Micke Strydom
- Kaelyn Murray

Voor vanaf links: Lijan Horne; Hannes Beukes; Divan Rost; Jovan Oosthuizen; Akasha Greeff; Lia Nel; Micke Strydom; Kaelyn Murray