Laerskool Newton kwartaal 2 sport en kultuur uitblinkers
Hiermee Laerskool Newton se kwartaal 2 uitblinkers:
Netbal
Baie geluk aan die volgende netbal meisies wat in hulle onderskeide ouderdomsgroepe Griekwaland Wes kleure verwerf het:
o.13
- Carli van Niekerk
- Mienke van Niekerk
o.12
- Lomé Faber
- Louise Liebenberg
- Nelmarie Hanekom
Redenaars
Joha Bezuidenhout & Miné Kriek dring deur na die Nasionale Finaal van Radikale Redenaars.Op die Tong AF Redenaars -Zimri de Wet is deur na die Nasionale Finaal.
Rugby
Baie geluk aan die volgende rugby seuns wat in hulle onderskeide ouderdomsgroepe Griekwaland Wes kleure verwerf het:
o.13
- CJ Erasmus
- Meyer Prinsloo

CJ Erasmus

Meyer Prinsloo
o.12
- Siyabonga Mdunge

Siyabonga Mdunge