Groot Interjol: Hoërskool Upington o.19A netbalspan
Kom ondersteun die eerstespan netbal, Saterdag 13 Augustus.
AWSUM het met hulle afrigter Dolla Lombard gesels.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
‘n Goeie en harde kragmeting tussen die twee skole.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê by ons verhouding met mekaar. Die meisies het vertroue in mekaar en veg vir mekaar.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Jy as afrigter moet op hoogte wees van alle aspekte rondom jou spelers se lewens. Dit is ‘n moeilike taak, maar as jy jou spelers binne en buite ken, kan jy hulle tot hulle volle potensiaal ontwikkel.
Hier is die 0.19A netbalspan van Hoërskool Upington:

Bea Engelbrecht (Kaptein) Finaal – Hulp Doel

Cameron Gilbert Finaal

Elizna Scheepers finaal

Janneke Engels Finaal

Kayla du Plessis finaal

Marinell Smith finaal

Mischa Geldenhuys finaal

Monique Lombard – HD

Vivi Mbiza (Onder K) Finaal

Yonta de Koker finaal
Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier.