Groot Interjol: Hoërskool Upington o.19A dogtershokkie
Kom ondersteun die hokkiespanne Vrydag 12 en Saterdag 13 Augustus.
AWSUM het met hulle afrigter, Yolandi Botes gesels.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Definitief die strewe en opbou na professionaliteit op, en af van die veld af. Ons wil graag doelwitte bereik wat oor meer gaan as net die ‘wen’. Die ‘hoe’ ons wen wat saak maak.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons het ‘n groot groep seniors wat ‘n sterk fondasie vorm en die feit dat ons regtig baie in ons juniors belê om dieselfde standaard te handhaaf.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Spesifiek in hokkie, waar jy as afrigter met verskillende ouderdomme in een span mee werk, is ‘n uitdaging, veral op emosionele vlak. Verder is dit besonders uitdagend om te verseker dat alle spelers gelyktydig op dieselfde vaardigheidsvlak is/gaan wees, veral in die plattelandse omgewing.
Hier is o.19A hokkiedogters van Hoërskool Upington.

Carli Niewoudt – Back

Dorothy Slabbert – Link

Gabi de Gois – Link

Jade Swanepoel (link) – OnderKaptein

Jolize Swanepoel – Link

Karla de Beer GOAL KEEPER

Marcel Lombard – Forward

Minke van den Heever – Forward

Narike Hoft – Link [Kaptein]

Nika Matthys – Back

Ree Strauss – Back

Tyhaana Janse Van Rensburg – Forward

Vera-Lee Mulder – Forward

Zea Botma – Back
Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier.