Groot Interjol: Hoërskool Upington seunshokkiespanne
Kom ondersteun die hokkiespanne Vrydag 12 en Saterdag 13 Augustus.
Hier is die hokkie A-spanne van Hoërskool Upington.
o.19A Hokkieseuns – Klik hier:
o.19B Hokkieseuns:

Agter VLNR: Alex de Gois, Hanro Blom, WC Fourie, Heinrich Goussard, Gunther Schonborn, Jayden Immelman.
Voor VLNR: Jose Garcia Martinez, Jaco Strauss, Yassin Mvuyekure, mnr Slabbert, Mohammed Seck, Bradleigh Jeppe, Rolan de Kock.
o.14A

Agter VLNR: Ruan Strauss, Jayden Immelman, Walti van der Walt, Heinrich Goussard, Ewan Janse van Rensburg, Corne Kriek. Voor VLNR: Ashwin Snyders, Le Roux van der Westhuizen, Mnr Slabbert, De Villiers Fourie, Julio Garcia Martinez
Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier.