Northern Cape
-
Hoërskool Martin Oosthuizen kwartaal 2 hoogtepunte
Hoërskool Martin Oosthuizen kwartaal 2 hoogtepunte Netbal Rugby Atletiek Wiskunde Landbou Redenaars: Toneel -
Hoërskool Martin Oosthuizen-Landbouers leer spuit
Die graad 11-leerders van Hoërskool Martin Oosthuizen is verlede week bederf met spuitpompopleiding deur VillaCrop. Me. Elandri Jordaan en mnr. Louis Reynolds (sien foto) ... -
Postmasburg PS learners to represent at Astro Quiz Competition
The following grade 7 learners will represent Postmasburg Primary School in the Astro Quiz District Competition on 4 August: Abdullah Iftikhar Brink van Zyl ... -
LS Postmasburg speler gekies as verteenwoordiger by All Ages toernooi
Micke Muller (graad 7) gaan van 25 tot 29 Junie die Noordkaap verteenwoordig in Boksburg by die All Ages netbaltoernooi. Sy is gekies vir ... -
LS Postmasburg rugbyspanne deur na B-liga finaal in Vryburg
Die 0.9, 0.11 en 0.13 rugbyspanne het deurgedring na die B-liga finaal wat 11 Junie in Vryburg plaasvind. -
LS Postmasburg leerder gekies vir Griekwaland-Wes rugbyspan
Conroe Möller (graad 6) is tydens die naweek van 20 en 21 Mei opgeneem in die Griekwaland-Wes Laerskool Rugbyspan. Conroe gaan saam met die ... -
LS Postmasburg ATKV-Redenaars nie bang om hulle sê te sê
ATKV-Redenaars gee vir leerders die platform om hulle sê met selfvertroue in Afrikaans te sê. ’n Vaardigheid wat hulle in die toekoms aan die ... -
Hoërskool Upington bied Suksesvolle Skietkompetisie
Hoërskool Upington het ‘n baie suksesvolle Liga 2 skietkompetisie op 8 en 9 April 2022 aangebied. Janko Botma kry twee silwer medaljes in die ... -
HS Upington dogterskoor wen goue toekenning by Tygerberg Eisteddfod
Hoërskool Upington se dogterskoor het vanjaar weer aan die Tygerberg Eisteddfod deelgeneem in Kaapstad en ‘n goue toekenning daar verwerf. -
HS Upington Redenaars Presteer
Na twee jaar se “slegs aanlyn-kompetisies” is ons leerders weer ‘n slag ook in lewende lywe aan die praat. Die onlangse ATKV-streekskompetsie het alle ... -
Hoërskool Upington Perdry Uitslae
Narike Hoft, Gr.12 leerder van Hoërskool Upington, het van 25-30 April 2022 deelgeneem aan die World’s Open Air Saddlebred Championships in Bloemfontein. Sy het ... -
HS Upington Netbal Meisies gekies vir Noord-Kaap Provinsiale Robyne span
Die volgende speelsters is verkies om die Noord-Kaap Provinsiale Robyne te span te verteenwoordig. o.14: Lichay du Preez, Chandré Phete o.15: Lané Esterhuizen, Anria ... -
HS Upington Rugby Seuns gekies vir verskeie Provinsiale Spanne
Uppies se rugby seuns is gekies vir verskeie provinsiale spanne. Geluk aan almal! o.18 Cravenweek: Neil Petro, Macneill Hendricks, Shaldon Cloete en Jaco Fourie. ... -
HS Upington leerders gekies vir Noord-Kaap Hokkiespanne
Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Noord-Kaap Hokkiespanne ingesluit is. o.14 Dogters: Diana Maritz, Dricky Pietersen, Lisa Bezuidenhout, Janka Van Zyl, ... -
Hoërskool Upington Presteer op die Golfbaan
Uppie presteer op die golfbaan! Jano Malan, Gr.11 leerder van Hoërskool Upington, is onlangs opgeneem in die Noord-Kaap span wat aan die Country Districts ... -
Kalahari se 2de kwartaal nuus
Baie geluk aan ons HS Kalahari seuns en dogters! Hoërskool Kalahari netbalmeisies Telkom Junior Championship in Witbank O.18 Milan Horn (Heel links op foto) ... -
Driekuns vir Hoërskool Martin Oosthuizen leerder
Driekuns vir Hoërskool Martin Oosthuizen leerder. Danelle Jacobs,’n graad 11-leerder van die Hoërskool Martin Oosthuizen, het ‘n uitsonderlike week beleef. Sy het die week ... -
Hoërskool Martin Oosthuizen produseer uitstekende sportsterre
Hoërskool Martin Oosthuizen produseer uitstekende sportsterre. Die afgelope naweek het Hoërskool Martin Oosthuizen weereens bewys die sterkste gif kom in die kleinste botteltjies. Drie ... -
Hoërskool Martin Oosthuizen akteurs tree op by Suidoosterfees
Hoërskool Martin Oosthuizen akteurs tree op by Suidoosterfees. Hoërskool Martin Oosthuizen se toneel gaan net van krag tot krag. Die skool is uitgenooi om ... -
Hoërskool Martin Oosthuizen toneel Grensverskuiwende produksie in tienertoneel
Hoërskool Martin Oosthuizen toneel: Grensverskuiwende produksie in tienertoneel.Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas is al vir dekades bekend as een van die beste tienertoneelskole in ... -
Filmit Festival Finalists & Upcoming Shop Talk Sessions for Young Creatives
Filmit Festival Finalists announced while industry specialists line up to present Shop Talk Sessions for aspiring young filmmakers. Paul Roos Gymnasium launched the second ... -
Hoërskool Martin Oosthuizen presteer in Rugby
Hoërskool Martin Oosthuizen presteer in Rugby. Die eer het drie van Hoërskool Martin Oosthuizen se senior seuns te beurt geval om na die finale ... -
Hoërskool Martin Oosthuizen redenaars deur na finaal en semi-finaal
Hoërskool Martin Oosthuizen redenaars deur na finaal en semi-finaal. Niklaas Thirion, graad 10-leerder aan die Hoërskool Martin Oosthuizen, het vir die tweede agtereenvolgende jaar ... -
Curro Kathu tennis prestasies
Lesedi Muller en Markus van Deventer het die naweek die Noord-Kaap verteenwoordig teen die Noord-Wes provinsie. Die spelers het puik gespeel en Noord-Kaap was ... -
Hoërskool Martin Oosthuizen atletiekuitslae 2022
HMO-atletiekuitslae 2022. Hoërskool Martin Oosthuizen se atlete het hierdie jaar uitstekend presteer tydens die atletiekseisoen. Ses atlete is gekies om die ZFM-span te verteenwoordig ... -
Curro Kathu Martial Arts achiever
Congratulations to Curro Kathu learner Ishfaq Rana who has been selected for the SASMA Sport Martial Art Team. He will participate in the ISKA ... -
Hoërskool Hartswater rugby proewe uitslae
Tydens Saterdag, 7 Mei 2022, het daar verskeie leerders van Hoërskool Hartswater gaan deelneem aan rugby proewe te Kimberley. Daar is sewe leerders van ... -
Hoërskool Hartswater netbal proewe uitslae
Op Saterdag, 7 Mei 2022, het daar verskeie leerders van Hoërskool Hartswater deelgeneem aan die Frances Baard netbal proewe te Kimberley. 6 van Hoërskool ... -
Hoërskool Upington ruiter presteer uitstekend
Hoërskool Upington ruiter presteer uitstekend. Narike Hoft, gr.12 leerder van Hoërskool Upington, het van 25 -30 April 2022 deelgeneem aan die World’s Open Air ... -
Northern Cape High School hockey results
Northern Cape High School hockey girls just left for Beaulieu on Thursday morning. The girls stopped in Klerksdorp to play against Klerksdorp High School. ... -
Northern Cape High School girls hockey results
Northern Cape High School hockey girls just left for Beaulieu on Thursday morning. The girls stopped in Klerksdorp to play against Klerksdorp High School. ... -
AWSUM Clash Kathu vs Seodin: Hier is Laerskool Kathu se netbalspanne
Laerskool Seodin speel die week teen Laerskool Kathu. Hier is die ander netbalspanne van Laerskool Kathu. o.13 B o.12A o.12 B 12 C o.11 ... -
AWSUM Clash Kathu vs Seodin: Hier is Laerskool Seodin se netbalspanne
Laerskool Seodin speel die week teen Laerskool Kathu. Hier is die ander netbalspanne van Laerskool Seodin. o.12 o.11 o.10 o.9A o.9B -
AWSUM Clash Kathu vs Seodin: Hier is Laerskool Kathu se eerstespan netbal
Laerskool Seodin speel die week teen Laerskool Kathu. Hier is die eerstspan netbal van Laerskool Kathu. Lees ook wat hulle kaptein sê oor hulle ... -
AWSUM Clash Kathu vs Seodin: Hier is Laerskool Seodin se eerstespan netbal
Laerskool Seodin speel die week teen Laerskool Kathu. Hier is die eerstspan netbal van Laerskool Seodin. Lees ook wat hulle kaptein sê oor hulle ... -
Hoërskool Hartswater se akademiese Top 10 presteerders per graad
Hoërskool Hartswater wil graag die volgende leerders hartlik geluk wens met hulle harde werk tydens kwartaal 1 van 2022. Hierdie leerders het die top ... -
How to leverage visa-free travel to teach abroad
South African passport holders can travel to 104 countries around the world visa-free. For those looking to spread their wings, following two-years of lockdown, ... -
Renowned education specialist to head up Curro’s new Learner Support Unit
Curro, the JSE listed independent school group is proud to announce the appointment of author and education specialist, Johan van Lill as project coordinator ... -
Kearsney Easter Rugby Festival Final Day Match 5
2022 Kearsney Easter Rugby Festival Final Day, Monday 18 April Match 5. Hoërskool Waterkloof 27 – 7 Hoërskool Noord-Kaap Conditions would not suit the ... -
Kearsney Easter Rugby Festival Day 2 – Game 1
2022 Kearsney Easter Rugby Festival Day 2: Saturday 16 April: Day 2 Game 1: Hoërskool Noord-Kaap – Westville Boys’ High A miserable cold morning ...