HS Aliwal-Noord tennisspelers gekies vir die Country Disctricts Streekspan
Baie geluk aan die volgende spelers van Hoërskool Aliwal-Noord wat gekies is vir die Country Disctricts tennis streeksspan. Hierdie span gaan 9 September teen die Xariep span speel.
Onder 18 meiseis:
- Anica Pretorius
- Tine Pretorius
Onder 18 seuns:
- Henco Vorster
- Christorff van Jaarsveld
- David le Roux