Tag: Landsdiens
-
Hoërskool Ermelo leerders woon Provinsiale Landsdienskamp by
Hoërskool Ermelo leerders woon Provinsiale Landsdienskamp by. Hoërskool Ermelo spog vanjaar met 12 Erries wat gekies is om die provinsiale Landsdienskamp te Blyderivier Adventure Camp by ... -
8 Hoërskool Rob Ferreira landsdiens lede haal Mpumalanga Nasionale span
Na vier dae se landsdiens kamp is dit met groot trots dat ons deel dat agt Hoërskool Rob Ferreira leerders, waarvan drie reserwes is, in die ... -
EHS-Landsdieners gekies vir provinsiale kamp
Baie geluk aan die volgende EHS-leerders wat gekies is vir die Landsdiens Provinsiale Kamp. Die kamp vind DV plaas van 29 Junie – 3 Julie te ... -
Laer Volkskool draadkar-resies
Laer Volkskool se landsdiens het vandag, 22 Mei 2022, ‘n draadkar-resies by die skool gehou. Daar was verskillende soorte en grootte. Sommiges het bietjie vasgesit terwyl ... -
Hoërskool Ermelo geniet Landsdiens-kamp
Hoërskool Ermelo se nuutgevonde Landsdiensklub het die afgelope naweek ‘n gekombineerde klubkamp saam met Hoërskool Oosterland gehou. Die kamp is aangebied te Kwasinungu Adventures o.l.v. mnr. ... -
Laerskool Aliwal-Noord Graad 6- en 7-Landsdienskamp
Laerskool Aliwal-Noord Graad 6- en 7-Landsdienskamp ‘n Mens kry sopnat en waternat … en dan kry ons die afgelope naweek se Landsdienskamp by Breakaway Trails se ... -
Hoërskool Aliwal-Noord Landsdiens se eie “Minute To Win It”
Op Woensdag 20 April, het ANHS se Landsdiens ‘n opwindende speletjiesmiddag gehou. Die Tema; “Minute To Win It”! Geïnspireer deur die gewilde televisie program, het die ... -
Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens pret
Op die 11de April het Landsdiens leerders die koue, nat weersomstandighede getrotseer. Hierdie was beslis ‘n dag vir baie pret. Die Landsdiens middag se aktiwiteit was ... -
Hoërskool Aliwal-Noord se Gr 8 Landsdiens kamp
Hoërskool Aliwal-Noord se Gr 8 Landsdiens leerders het hul eerste Hoërskool Landsdiens kamp gehou. Met hul tente op die skoolgrond opgeslaan, en in groepe van blou ... -
Laer Volkskool Landsdiens
Op 11 April 2022 het Gavin en Chris vanaf die Herder Akademie ons Karoo Volksies kom besoek. Hierdie Akademie werk met buffels en skape. Hulle het ... -
Laer Volkskool landsdiens maak musiekinstrumente in kwartaal 1
Landsdieners maak musiekinstrumente op 7 Maart 2022 het die Karoo Volksies in die Kewertjie bymekaargekom en musiekinstrumente gemaak uit afvalmateriaal. Ons het ‘n plastiekbottel gevul met ... -
Hoërskool Aliwal-Noord samel in vir droogtehulp
Hoërskool Aliwal-Noord se Landsdiensklub het die jaar afgeskop met ‘n uiters suksesvolle fondsinsameling. Alle fondse wat ingesamel is sal aan Bring Hoop Boere Droogtehulp geskenk word. ... -
Laer Volkskool geniet jaarlikse Landsdienskamp
47 opgewonde Karoo Volksies het op Vrydag,18 Februarie 2022, vertrek na Leaders in Life School & Sports Camps te Addo vir ons jaarlikse Landsdienskamp. Met die ... -
Laer Volkskool inligtingsmiddag oor Landsdiens
Op 14 Februarie 2022 het die Karoo Volksies ‘n inligtingsmiddag gehad oor Landsdiens. Hier het ons geleer van die vier liefdes vir Landsdiens: Liefde vir God, ... -
Hoërskool Aliwal-Noord Landsdieners maak ‘n verskil
Twee van die Landsdiens organisasie se liefdes is Liefde vir jou medemens en liefde vir die natuur. Hierdie twee pilare van die Landsdiensfondasie het die klub ... -
LS Aliwal-Noord Landsdiensklub skop 2022 af
Die “Ons gee om” Landsdiensklub van Laerskool Aliwal-Noord skop die jaar 2022 af met groot opgewondenheid. Ons verwelkom weer ons ou Landsdienslede, sowel as nuwe Landsdienslede ... -
HS Aliwal-Noord Landsdiens Olimpiese Spele 2022
Op Woensdag 26 Januarie het die Landsdiensjaar van ANHS amptelik begin met ‘n groot groep Landsdieners, opgewonde om 2022 aan te pak! Vanjaar se Landsdiensbestuur het ... -
Laer Volkskool Landsdiens pret
Sakresies, eier-gooi en waatlemoen pret by Laer Volkskool! Dit is ‘n resep vir ‘n heerlike Landsdiensmiddag. Op 31 Januarie het die Karoo-Volksies op die rugbyveld bymekaar ... -
Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens afsluiting
Die Landsdiens middag van die 15 November was ons amptelike Landsdiens afsluiting van hierdie jaar, 2021. Ons eindig die laaste middag van Landsdiens met ‘n heerlike ... -
Hoërskool Aliwal-Noord Landsdiensklub sluit 2021 op ‘n hoë noot af
Vuur, boereworsrolle, tamatiesous besmeerde glimlagte en ‘n Springbok! ANHS Landsdiensklub het 2021 op ‘n hoë noot afgesluit. Landsdieners wat pligsgetrou en vol entoesiasme die vier liefdes ... -
HS Aliwal-Noord Landsdiens leerders vou verskillende papier-jets
Tydens Hoërskool Aliwal-Noord se landsdiensmiddag het die leerders verskillende vorme van papier-jets gevou. Die skool het ‘n kompetisie gehou om te sien wie se jet die ... -
Hoërskool Aliwal-Noord Landsdiens Koekieprojek
Die Nasionale Landsdiensprojek – “Koekies vir werkers in die voorste linies” – wat in samewerking met die Laerskool Aliwal-Noord aangepak is, het tot ‘n einde gekom. ... -
Laer Volkskool landsdieners is kreatief
Laer Volkskool het ‘n kreatiewe dag vir ons Landsdieners. Die dogters het die muur by die Kewertjie oor geverf terwyl die seuns sementblokke verwyder het. Die ... -
Laer Volkskool Landsdiens seuns is opgewonde oor hul nuwe projekte
Op 4 Augustus het Laer Volkskool Landsdiens seuns in drie groepe verdeel. Hulle het drie projekte waarmee hulle hierdie kwartaal besig is. Stasie 1 is die ... -
Laerskool Kragbron Landsdieners voltooi hul opdragte tuis
Die Landsdieners van Laerskool Kragbron het in die veiligheid van hul eie huis die aksie voltooi. Hulle het ñ verskeidenheid van opsies gehad en elkeen het ... -
Laerskool Aliwal-Noord gee om
Al kan ons nie nou landsdiens middag aktiwiteite hê nie, was die Laerskool se Landsdiensklub die afgelope paarweke agter die skerms besig met nie minder nie ... -
Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens gee om
As deel van Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens se tweede kwartaal-projekte, wat fokus op Liefde vir ons Medemens en bestaan uit ‘n verskeidenheid uitreikaksies, het die Laerskool Landsdiensklub ... -
Morgenzon Landbou Akademie Landsdiens bedank borg
Margenzon Landbou se Landsdiens Klub staan met groot opgewondenheid en baie dinge vir 2021 spoggerige geklee. Die klub staan die jaar op 54 lede. Die klub ... -
Landsdiens bestuur word op tradisionele Laerskool Aliwal-Noord manier ingehuldig
Op Maandag, 17 Mei, het meer as 100 BAIE opgewonde Landsdiensmaats opgedaag vir nog ‘n heerlike Landsdiensmiddag. Dit was die graad 4 en 5 se beurt ... -
Laer Volkskool Landsdiens leerdeers deel hulle kreatiwiteit
Die kreatiwiteit het gevloei tydens Donderdag, die 13de Mei, se Landsdiens. Met ‘n kwas in die hand en ‘n klip op die skoolbank het die Karoo ... -
Tonne pret en plesier vir HS Aliwal-Noord Landsdieners
Woensdag 12 Mei het ANHS se Landsdieners aan boeresport deelgeneem. Die taai stroopappels het menigte met ‘n stroopgesiggie laat rondloop. Landsdieners moes op hulle rûe lê ... -
Hoërskool Merensky se dapper stappers mik vir goud
Van 29 April tot 2 Mei het 10 TPA (The President’s Award)-kandidate van Hoërskool Merensky die 80 km Fanie Botha-wandelroete tussen Graskop en Sabie aangedurf. Agt ... -
Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens leerders geniet elke oomblik
Dit is wonderlik om weer Landsdiens te doen. 117 Leerders het geregistreer vir Landsdiens wat Laerskool Aliwal-Noord die grootste klub in die Oos-Kaap maak. Die graad ... -
HS Tygerberg Landsdiens in lof en aanbidding by Panorama Hospitaal
Hoërskool Tygerberg Landsdiens en Landsdiens Baba Tiertjies het by Panorama Hospitaal bymekaar gekom in lof en aanbidding vir al die mediese werkers en pasiënte wat in ... -
Hoërskool Tygerberg Landsdieners berei hul 2021 groentetuin voor
Hoërskool Tygerberg Landsdieners berei hul groentetuin voor vir 2021. Landsdieners maak beurte om Saterdae in die groentetuin te werk. Hier word die onkruid uitgespit en beddings ... -
LS Secunda leerders ontvang Junior Springbok toekennings vir landsdiens
Die volgende Laerskool Secunda landsdiens-leerlinge het Junior Springbok toekennings. ontvang nadat hulle aan ‘n Virtuele Landsdienskamp asook verskeie gemeenskapsprojekte deelgeneem het. -
Hoërskool Aliwal- Noord Landsdiens danseres presteer
Tydens lockdown het ons landsdiensaktiwiteite voortgegaan al kon ons nie bymekaar kom nie. Oos-Kaap Landsdiens het twee kompetisies vir die streek aangebied. Die eerste was ‘n ... -
Laerskool Proteapark spog met Sprinbokkleure vir Landsdiens
Laerskool Proteapark vereer die Landsdiens leerders.Die Leerders het vir 2020 Meriete Toekennings ontvang vir LANDSDIENS. Lede wat Springbokkleure verwerf het: Milandri Koen Kiara Neto Nikita Neto ... -
LS Piet Retief leerders verwerf Junior Springbok kleure in landsdiens
Laerskool Piet Retief is baie trots op 6 van ons Landsdiens-leerders wat hulle Junior Springbok kleure verwerf het. Baie geluk aan : Zoë Botha Cornel ...