Hoërskool Aliwal-Noord langafstand atleet presteer
Atleet om dop te hou!
Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord is een van twee Junior Vrystaat seuns wat kwalifiseer vir die ASA 10km kampioenskappe wat die 13de Augustus plaasvind by die Pilditch Stadion in Pretoria.
Ons is baie trots op jou, Robert!

Robert Orrock