Laerskool Aliwal-Noord Vs Laerskool Hangklip
Laerskool Aliwal-Noord Vs Laerskool Hangklip
Netbal
FNB Classic Clashes spells excitement and BIG excitement it was for our netball girls on Saturday 23 July, when they played against Laerskool Hangklip.
The results were as follow:
- U8A 7 -1
- U8B 6 – 0
- U9A 4 – 4
- U9B 3 – 5
- U10A 6 -11
- U10B 3 – 6
- U11A 8 – 2
- U11B 6 – 1
- U12A vs U13B 10 -7
- U12B vs U13D 11-0
- U13A vs U13A 20 -16
- U13B vs U13 C 18 -1
Laerskool Aliwal-Noord Hokkie Vs Hangklip
Die afgelope naweek het Laerskool Aliwal-Noord se hokkie teen Laerskool Hangklip meegeding. Goeie sportmanskap was aan die orde van die dag. Valuable life lessons and team work are also whenever they participate. Alies Yes, Alies Yes yes yes… Die uitslae was as volg:
- 0.7A wen 4-0
- 0.8A wen 7-0
- 0.9A verloor 1-4
- 0.9B wen 2-0
- 0.10A verloor 1-9
- 0.10B verloor 1-3
- 0.12 wen 2-0
- 0.13 A wen 1-0
- 0.13C verloor 0-1
Rugby: Buffeltjies
Die afgelope naweek het die Buffeltjies se A en B span tuis teen Hangklip se o.7 A en B span gespeel. Unfortunately, both the A and B team lost their matches. The Buffeltjies A lost 6 – 1 and the Buffeltjies B lost 10 – 0. Although the results were not in our favour, the players continued to play at their best until the final whistle blew. Die Buffeltjies sien uit vir hulle volgende wedstryd.
o.9 Rugby Vs Laerskool Hangklip
Ons het die naweek teen Laerskool Hangklip sport gespeel. Die 0.9B span het baie mooi gespeel en hulle het dit vreeslik geniet. Unfortunately, we lost 10-0, but each of the boys played right to the end and they never gave up.
The U9A-team lost 21-0. Hangklip had a quick start and scored an early try. We could not recover after that. As the game went on, the hits became harder and the team played well together. Each of them played with a big heart.
Well done boys and good luck for the next match. Ons wil ook baie dankie sê aan Eben du Plessis, Stoffie Vorster en Duston Rossouw wat die nuwe rugbytruie vir die span geborg het. Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om nog baie wedstryde in die truie te speel.
0.11 A&B-Rugby:
Beide rugbyspanne het swaar geleef teen Hangklip. Die B-span verloor 25-5. Die A-span verloor met dieselfde telling. Die drie-weke-vakansie het duidelik ‘n groter uitwerking op die Alies as op Hangklip gehad.
o.13-Rugby:
What a great feeling to take to the field again, after the rest and relaxation of a much-needed holiday. The FNB Classic against Hangklip Primary is truly an annual highlight during the rugby season.
Die o.13B rugbyspan wen Hangklip 44-5.
Hulle speel kookwater rugby op die dag en geniet reuse ondersteuning van die kantlyn af. Trots en met breë glimlagte stap elkeen van die spelers van die veld af. Welgedaan seuns!
Die o.13A-wedstryd begin as ‘n sterk kompeterende wedstryd. Die telling bly vir n geruime tyd, tot in die tweede helfte 5 elk. Ongelukkig stem die afrigters van Hangklip nie saam met ‘n skeidsregtersbeslissing nie en verkies om hul span van die wedstryd te onttrek deur van die veld af te stap. Die span van LSAN sien hierdie wedstryd as ‘n oorwinning, maar ‘n hartseer dag vir skolesport. Baie dankie aan Berg Meubels vir die skenking van wedstrydballe vir beide die 0.13- rugbywedstryde. Dit word opreg waardeer.
Sponsorship
Thank you to Mr Wiehan Janse van Rensburg, from Berg Meubels, for the sponsorship of the match balls for the matches against Hangklip. The Alies truly appreciates this kind gesture.