Graaff-Reinet Interskole: Hoër Volkskool o.19A hokkiespan
Die o.19A hokkiedogters speel Saterdag 6 Augustus.
AWSUM het met hulle afrigter Claudia Minnaar gesels.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span?
Goeie sportmangees, dissipline op, en van die veld af, en goeie kwaliteit hokkie!
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê verseker in mekaar. Ons is meer as `n span, ons is susters. Ons “sisterhood” is wat ons sterk maak.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Ek dink tyd is die moeilikste aspek. Mens kan seker nooit genoeg tyd saam jou span hê nie. Ons kinders is so talentvol en betrokke by ander aktiwiteite by die skool, wat tyd baie beperk.
Hier is die 0.19A hokkiespan van Hoër Volkskool

1 Tyneal Botha

2 Anja Smit

3 Haley Read

4 Zanri Groenewald

5 Leigh-Zay Gysman

6 Jani vd Merwe

7 Elaine van Rensburg

8 Sare Viljoen

9 Marli hokkie kaptien

10 Chloe Stannard

11 Marlien Crewe-Brown

12 Robyn Koetaan

13 Inke van der Merwe

14 Lynette Truter
Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier: