Laerskool Aliwal-Noord Kwartaal 2 Akademiese Top 10
Laerskool Aliwal-Noord Kwartaal 2 Akademiese Top 10. Baie geluk aan elkeen van die volgende leerlinge wat na afloop van die tweede Kwartaal die Top 10-Akademiese plekke in hul onderskeie grade behaal het. We are proud of every Alie who works hard and try to reach his/her personal goals. Not everyone can be in the Top 10, but everyone can try to improve on his/her own previous achievements and in doing so, be a winner!