Die Hoërskool Brandwag landlopers presteer uitstekend
Die landlopers van Die Hoërskool Brandwag en het die vakansie deelgeneem aan die Solomon Featherbed 11km Seahorse Trailrun.
Die wenners is soos volg:
Mans:
- Morne vd Berg 1ste
- Christiano Brown 2de
- Stephen Bothma 3de
Vrouens:
- Kara Fourie 1ste